dcsimg

Diagnostic Description ( الإنجليزية )

المقدمة من Fishbase
Dorsal fin origin is about midway between pectoral fin and anus. Caudal fin confluent with dorsal and anal fin. Body is mottled with dark brown pigmentation.
ترخيص
cc-by-nc
حقوق النشر
FishBase
Recorder
Pascualita Sa-a
النص الأصلي
زيارة المصدر
موقع الشريك
Fishbase

Migration ( الإنجليزية )

المقدمة من Fishbase
Catadromous. Migrating from freshwater to the sea to spawn, e.g., European eels. Subdivision of diadromous. Migrations should be cyclical and predictable and cover more than 100 km.
ترخيص
cc-by-nc
حقوق النشر
FishBase
Recorder
Susan M. Luna
النص الأصلي
زيارة المصدر
موقع الشريك
Fishbase

Morphology ( الإنجليزية )

المقدمة من Fishbase
Dorsal spines (total): 0; Analspines: 0
ترخيص
cc-by-nc
حقوق النشر
FishBase
Recorder
Pascualita Sa-a
النص الأصلي
زيارة المصدر
موقع الشريك
Fishbase

Biology ( الإنجليزية )

المقدمة من Fishbase
Migratory species which breeds in the ocean (Ref. 52331), it requires rivers and oceans (Ref. 30558). Young fish migrate upstream with a continued feeding mode, especially on invertebrates found on rocks and logs washed by fast moving waters (Ref. 30558). They inhabit various niches in a river system (Ref. 13337) and penetrate far inland, surmounting formidable barriers in its upstream migration, including the Kariba and Cahora Bassa dams. Adults need moving water to migrate back to the ocean, especially after heavy rains (Ref. 30558). Their food consists of crabs, frogs and insects (Ref. 30558), and even fish, including trout in the streams of the eastern highlands of Zimbabwe (Ref. 2478). Caught with various types of nets.
ترخيص
cc-by-nc
حقوق النشر
FishBase
Recorder
Susan M. Luna
النص الأصلي
زيارة المصدر
موقع الشريك
Fishbase

Importance ( الإنجليزية )

المقدمة من Fishbase
fisheries: commercial; gamefish: yes
ترخيص
cc-by-nc
حقوق النشر
FishBase
Recorder
Susan M. Luna
النص الأصلي
زيارة المصدر
موقع الشريك
Fishbase

Afrika-bontpaling ( الأفريكانية )

المقدمة من wikipedia AF

Die Afrika-bontpaling (Anguilla bengalensis labiata) is 'n varswater vis wat voorkom in die Zambezi- en die Saveriviere aan die ooskus van Suider-Afrika. Hulle kom ook voor verder noordwaarts in Oos-Afrika.

In Engels staan die vis bekend as die African mottled eel terwyl hengelaars doodgewoon van die paling praat.

Voorkoms

Die kop is vlesig, met ver voor; die bek is groot en voor geplaas, met dik lippe. Die profiel is reguit, die kop en lyf is ewe dik.

Daar is baie fyn raspertande in beide die bo- en onderkaak.

Die rugvin begin halfpad tussen die borsvin en die anus, en loop reg rondom die lyf se lengte, om die stertvin en die anale vin in te sluit, en eindig net agter die anus. Die borsvin is gepaard, swak ontwikkel en sit net agter die klein kiefopeninge.

Die vis se vorm is tipies slangagtig – silindries en lank.

Die vis wissel in kleur van lig tot donker olyf/geel bruin bo-op, met silwer/wit onder. Donker bruin/swart vlekke of kolle kom oor die gekleurde dele voor.

Die skubbe is mikroskopies klein in ‘n dik slymlaag.

Habitat

Die teelgebied van varswater-palings is die westelike Indiese Oseaan oos van Madagaskar.

Sodra hulle volwasse begin raak, trek hulle uit die varswater-stelsels, soos riviere, terug see toe. Hulle broei dan uit in die see, gedurende die maande van Desember en Januarie. Daarna word die jong palingvissies deur die Agulhasstroom teen die suidooskus van Afrika afgevoer.

Varswater wat uit ons riviere see-in vloei, is die sneller wat hulle in die riviere laat inbeweeg. Jaarliks, in Januarie en Februarie se omgewing, migreer hul weer land in.

Hulle oorkom moeilike struikelblokke en vorder tot so ver as die Karibadam in die Zambezirivier. Die mannetjies bly dan agt tot tien jaar lank in die varswater, terwyl die wyfies vyftien tot twintig jaar daarin vertoef.

Hulle kan ook, nes die Baber en Vundu, redelike afstande oor land beweeg, veral as hul lyf en stert natterig bly van dou en/of reënwater op gras.

Hulle bly in enige water waar genoeg skuilplek is maar verkies rotserige diep water, of poele met goeie skuilplekke; veral waar baie obstruksies, soos boomstompe, voorkom.

Hengel vir Paling

Die Afrika-bontpaling is ‘n gewilde hengelvis. Hulle word tot 1.45 m lank en is een van die groter paling spesies. Dit is die dominante spesie in die Zambezirivier. Die Suid-Afrikaanse Hengelrekord is 20.638 kg. Hulle word tot ongeveer 25 kg groot; die algemene grootte is van 10 tot 15 kg.

Nes die Skerptandbaber en Vundu eet palings enige vleis- en visaas, sowel as erdwurms en groter insekte.

Groenpaddas, klein voëltjies, dagoud kuikens, bebroeide kuikens.[1] hoenderderms en klein vissies is egter 'n paling se gunstelingkos.

Gebruik sterk hengelgereedskap. Wanneer hulle gevang word moet hulle vinnig uitgehaal word; moet hulle nie speel nie, sleep hulle uit voor hulle kans kan kry om hul stert om obstruksies (soos boomstompe) te draai. As dit eers gebeur het kry jy hulle nie maklik geroer nie, en die hoek sal uitskeur as jy hulle te hard probeer los forseer. In sulke gevalle moet hulle bietjie kans gegee word (verslap die lyn ‘n bietjie) totdat hulle vanself hul stert van die obstruksie losmaak/losrol. Sleep hulle dan so vinnig as moontlik uit.

Algemeen

Palingwyfies is gewoonlik groter as die mannetjies en die verskil kan aanmerklik wees. Só kan die wyfies van die Afrika-bontpaling ’n massa van tot 25 kg bereik, terwyl die mannetjies sleg afsteek met ’n maksimum-massa van omtrent 2 kg.

Die meeste palings word per ongeluk deur Baber/Vundu hengelaars gevang en in baie gevalle dink hulle dan dat hulle ‘n slang gevang het, met die gepaardgaande konsternasie wat dit meebring.

Die paling is ‘n lekker eetvis; verwyder die vel, sny in filette, gooi bietjie sout bo-oor en maak gaar soos enige ander vis.

Sien ook

Bron

  • A Complete Guide to the FRESHWATER FISHES of Southern Africa. Paul Skelton. 2001. ISBN 978-1-86872-643-1
  • Hengel Visse in die Caprivi. Willem Botha. 1984.
  • Freshwater Fishing in South Africa. Michael G. Salomon. 1978. ISBN 0 908393 23 7
  • Slippa and Slippery. Dr. Jim Cambray van die Albany-museum in Grahamstad.

Verwysings

  1. Bebroeide Kuikens en ander ase, besoek op 5 Julie 2013

Eksterne skakel

ترخيص
cc-by-sa-3.0
حقوق النشر
Wikipedia skrywers en redakteurs
النص الأصلي
زيارة المصدر
موقع الشريك
wikipedia AF

Afrika-bontpaling: Brief Summary ( الأفريكانية )

المقدمة من wikipedia AF

Die Afrika-bontpaling (Anguilla bengalensis labiata) is 'n varswater vis wat voorkom in die Zambezi- en die Saveriviere aan die ooskus van Suider-Afrika. Hulle kom ook voor verder noordwaarts in Oos-Afrika.

In Engels staan die vis bekend as die African mottled eel terwyl hengelaars doodgewoon van die paling praat.

ترخيص
cc-by-sa-3.0
حقوق النشر
Wikipedia skrywers en redakteurs
النص الأصلي
زيارة المصدر
موقع الشريك
wikipedia AF

Anguilla bengalensis labiata ( الكتالونية )

المقدمة من wikipedia CA
Merge-arrow.svg S'ha proposat fusionar aquest article a «Anguilla bengalensis bengalensis». (Vegeu la discussió, pendent de concretar). Data: setembre de 2015
Motiu: context

Anguilla bengalensis labiata és una subespècie de peix pertanyent a la família dels anguíl·lids.[2] Té lloc en aigües oceàniques.[3] Menja crancs, granotes, insectes i peixos.[4] És un peix d'aigua dolça, salabrosa i marina; demersal; catàdrom i de clima tropical.[5][6] Es troba des de Kenya fins a Sud-àfrica, Reunió i Maurici, incloent-hi el riu Zambezi.[5] Pot assolir els 15 anys.[7] És inofensiu per als humans.[5] Pot arribar a fer 175 cm de llargària màxima i 20 kg de pes. Cos clapejat de marró fosc. L'aleta caudal conflueix amb les aletes dorsal i anal.[5][8]

Referències

  1. Catalogue of Life (anglès)
  2. The Taxonomicon (anglès)
  3. Seegers, L., L. De Vos i D.O. Okeyo, 2003. Annotated checklist of the freshwater fishes of Kenya (excluding the lacustrine haplochromines from Lake Victoria). J. E. Afr. Nat. Hist. 92:11-47.
  4. Okeyo, D.O., 1998. Updating names, distribution and ecology of riverine fish of Kenya in the Athi-Galana-Sabaki River drainage system. Naga ICLARM Q. 21(1):44-53.
  5. 5,0 5,1 5,2 5,3 FishBase (anglès)
  6. Riede, K., 2004. Global register of migratory species - from global to regional scales. Final Report of the R&D-Projekt 808 05 081. Federal Agency for Nature Conservation, Bonn, Alemanya. 329 p.
  7. Keith, P., E. Vigneux i P. Bosc, 1999.
  8. Keith, P., E. Vigneux i P. Bosc, 1999. Atlas des poissons et des crustacés d'eau douce de La Réunion. Muséum national d’Histoire naturelle, París. Patrimoines Naturels 39: 136 p.

Bibliografia

  • Anònim, 1997. Registres de peixos de la base de dades del Museu de la Secció de Vertebrats del Museu Reial de l'Àfrica Central. MRAC, Tervuren, Flandes, Bèlgica.
  • Anònim, 2000. Base de dades de la col·lecció de peixos del J.L.B. Smith Institute of Ichthyology, Grahamstown, Sud-àfrica. J.L.B. Smith Institute of Ichthyology, Grahamstown, Sud-àfrica.
  • Anònim, 2001. Base de dades de la col·lecció de peixos del National Museum of Natural History (Smithsonian Institution). Smithsonian Institution - Division of Fishes.
  • Wu, H.L., K.-T. Shao i C.F. Lai (eds.), 1999. Latin-Chinese dictionary of fishes names. The Sueichan Press, Taiwan.

Enllaços externs

ترخيص
cc-by-sa-3.0
حقوق النشر
Autors i editors de Wikipedia
النص الأصلي
زيارة المصدر
موقع الشريك
wikipedia CA

Anguilla bengalensis labiata: Brief Summary ( الكتالونية )

المقدمة من wikipedia CA

Anguilla bengalensis labiata és una subespècie de peix pertanyent a la família dels anguíl·lids. Té lloc en aigües oceàniques. Menja crancs, granotes, insectes i peixos. És un peix d'aigua dolça, salabrosa i marina; demersal; catàdrom i de clima tropical. Es troba des de Kenya fins a Sud-àfrica, Reunió i Maurici, incloent-hi el riu Zambezi. Pot assolir els 15 anys. És inofensiu per als humans. Pot arribar a fer 175 cm de llargària màxima i 20 kg de pes. Cos clapejat de marró fosc. L'aleta caudal conflueix amb les aletes dorsal i anal.

ترخيص
cc-by-sa-3.0
حقوق النشر
Autors i editors de Wikipedia
النص الأصلي
زيارة المصدر
موقع الشريك
wikipedia CA

Anguilla bengalensis labiata ( الإنجليزية )

المقدمة من wikipedia EN

Anguilla bengalensis labiata, the African mottled eel, is a subspecies of eel in the genus Anguilla of the family Anguillidae.

Showing the typical characteristics of the Anguillidae, this species grows to 1.75 m and as much as 20 kg. The adult diet consists of crabs, frogs, and insects, as well as fish.[1] It is found in east Africa: Lake Kariba, middle Zambezi, Pungwe, and Buzi systems, Upper and Lower Save/Rhunde system, Umzingwani and Limpopo Rivers. The dorsal side of the fish is mottled yellow olive, the ventral surface lighter; adults are less obviously mottled than the juveniles.[2]

References

  1. ^ Froese, Rainer, and Daniel Pauly, eds. (2006). Anguilla bengalensis labiata in FishBase. 05 2006 version.
  2. ^ "Species Fact File: African Mottled Eel (Anguilla bengalensis labiata)". The Zimbabwe Fisherman On-line. Archived from the original on 2006-05-18.
ترخيص
cc-by-sa-3.0
حقوق النشر
Wikipedia authors and editors
النص الأصلي
زيارة المصدر
موقع الشريك
wikipedia EN

Anguilla bengalensis labiata: Brief Summary ( الإنجليزية )

المقدمة من wikipedia EN

Anguilla bengalensis labiata, the African mottled eel, is a subspecies of eel in the genus Anguilla of the family Anguillidae.

Showing the typical characteristics of the Anguillidae, this species grows to 1.75 m and as much as 20 kg. The adult diet consists of crabs, frogs, and insects, as well as fish. It is found in east Africa: Lake Kariba, middle Zambezi, Pungwe, and Buzi systems, Upper and Lower Save/Rhunde system, Umzingwani and Limpopo Rivers. The dorsal side of the fish is mottled yellow olive, the ventral surface lighter; adults are less obviously mottled than the juveniles.

ترخيص
cc-by-sa-3.0
حقوق النشر
Wikipedia authors and editors
النص الأصلي
زيارة المصدر
موقع الشريك
wikipedia EN

Anguilla labiata ( الباسكية )

المقدمة من wikipedia EU

Anguilla labiata Anguilla generoko animalia da. Arrainen barruko Actinopterygii klasean sailkatzen da, Anguillidae familian.

Banaketa

Espezie hau Agulhasko itsaslasterran aurki daiteke.

Erreferentziak

  1. Froese, Rainer & Pauly, Daniel ed. (2006), Anguilla labiata FishBase webgunean. 2006ko apirilaren bertsioa.

Ikus, gainera

(RLQ=window.RLQ||[]).push(function(){mw.log.warn("Gadget "ErrefAurrebista" was not loaded. Please migrate it to use ResourceLoader. See u003Chttps://eu.wikipedia.org/wiki/Berezi:Gadgetaku003E.");});
ترخيص
cc-by-sa-3.0
حقوق النشر
Wikipediako egileak eta editoreak
النص الأصلي
زيارة المصدر
موقع الشريك
wikipedia EU

Anguilla labiata: Brief Summary ( الباسكية )

المقدمة من wikipedia EU

Anguilla labiata Anguilla generoko animalia da. Arrainen barruko Actinopterygii klasean sailkatzen da, Anguillidae familian.

ترخيص
cc-by-sa-3.0
حقوق النشر
Wikipediako egileak eta editoreak
النص الأصلي
زيارة المصدر
موقع الشريك
wikipedia EU

Anguilla bengalensis labiata ( البلجيكية الهولندية )

المقدمة من wikipedia NL

Vissen

Anguilla bengalensis labiata is een ondersoort van de straalvinnige vissen uit de familie van de echte palingen (Anguillidae).[1] De wetenschappelijke naam van de soort is voor het eerst geldig gepubliceerd in 1852 door Peters.

Bronnen, noten en/of referenties
  1. (en) Anguilla. FishBase. Ed. Ranier Froese and Daniel Pauly. 02 2013 version. N.p.: FishBase, 2013.
Geplaatst op:
06-03-2013
Dit artikel is een beginnetje over biologie. U wordt uitgenodigd om op bewerken te klikken om uw kennis aan dit artikel toe te voegen. Beginnetje
ترخيص
cc-by-sa-3.0
حقوق النشر
Wikipedia-auteurs en -editors
النص الأصلي
زيارة المصدر
موقع الشريك
wikipedia NL