dcsimg

Strandaalwyn ( الأفريكانية )

المقدمة من wikipedia AF

Die Strandaalwyn (Aloe thraskii) is 'n plant of klein boom wat voorkom aan die Suid-Afrikaanse ooskus. Dit het 'n enkelstam en die blare is u-vormig na onder gebuig. Die plant dra geel-oranje blomme vanaf Mei tot Juliemaand en groei op die duine en in kusbos. Die plant kom altyd in groepe voor en lok baie bye en voëls.

Sien ook

Bron

Wiki letter w.svg Hierdie artikel is ’n saadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei.
ترخيص
cc-by-sa-3.0
حقوق النشر
Wikipedia skrywers en redakteurs
النص الأصلي
زيارة المصدر
موقع الشريك
wikipedia AF

Strandaalwyn: Brief Summary ( الأفريكانية )

المقدمة من wikipedia AF

Die Strandaalwyn (Aloe thraskii) is 'n plant of klein boom wat voorkom aan die Suid-Afrikaanse ooskus. Dit het 'n enkelstam en die blare is u-vormig na onder gebuig. Die plant dra geel-oranje blomme vanaf Mei tot Juliemaand en groei op die duine en in kusbos. Die plant kom altyd in groepe voor en lok baie bye en voëls.

 src=

'n Groep Strandaalwyne.

 src=

Ou blomme.

 src=

Aansig van bo.

 src=

'n Jong Strandaalwyn.

ترخيص
cc-by-sa-3.0
حقوق النشر
Wikipedia skrywers en redakteurs
النص الأصلي
زيارة المصدر
موقع الشريك
wikipedia AF