dcsimg

Witgatruiter ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF

Die Witgatruiter (Tringa ochropus) is 'n seldsame somertrekvoël met voorkeur vir varswatermassas; hoofsaaklik langs tropiese riviere. Die voël is 19 – 21 cm lank, 35 - 75 g groot met 'n vlerkspan van 58 cm. In Engels staan die voël bekend as die Green Sandpiper.

Fotogalery

Sien ook

Bron

Verwysings

  1. BirdLife International (2012). "Tringa ochropus". IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012.
Wiki letter w.svg Hierdie artikel is ’n saadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei.
license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visit source
partner site
wikipedia AF

Witgatruiter: Brief Summary ( Afrikaans )