dcsimg

Moeraswaterskilpad ( 南非語 )

由wikipedia AF提供

Die moeraswaterskilpad (Pelomedusa subrufa) is 'n waterskilpad wat in die grootste gedeelte van Suid-Afrika voorkom behalwe die weste van die Noord-Kaap. Die skilpad is 25 tot 32 cm lank en weeg tot 2,5 kg. Hulle leef in seisoenpanne, damme en watergate. Die reptiel is middelgroot met redelike afgeplatte rugdop. Die kop het varkagtige neusgate en word sywaarts in die dop ingetrek. Hulle vreet aas, insekte, paddavissies, eendjies en duiwe.

 src=
Sykant, let op die kloue en ligter onderkant.
 src=
Volwasse moeraswaterskilpad langs 'n damwal.
Pelomedusa subrufa - African Marsh Terrapin - Garden Pond 2.JPG
 src=
Onvolwasse moeraswaterskilpad

Bron

  1. Fritz Uwe (2007). “Checklist of Chelonians of the World”. Vertebrate Zoology 57 (2): 344–346. Besoek op 29 Mei 2012.

Eksterne skakels

Wiki letter w.svg Hierdie artikel is ’n saadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei.
許可
cc-by-sa-3.0
版權
Wikipedia skrywers en redakteurs
原始內容
參訪來源
合作夥伴網站
wikipedia AF

Moeraswaterskilpad: Brief Summary ( 南非語 )

由wikipedia AF提供

Die moeraswaterskilpad (Pelomedusa subrufa) is 'n waterskilpad wat in die grootste gedeelte van Suid-Afrika voorkom behalwe die weste van die Noord-Kaap. Die skilpad is 25 tot 32 cm lank en weeg tot 2,5 kg. Hulle leef in seisoenpanne, damme en watergate. Die reptiel is middelgroot met redelike afgeplatte rugdop. Die kop het varkagtige neusgate en word sywaarts in die dop ingetrek. Hulle vreet aas, insekte, paddavissies, eendjies en duiwe.

 src= Sykant, let op die kloue en ligter onderkant.  src= Volwasse moeraswaterskilpad langs 'n damwal. Pelomedusa subrufa - African Marsh Terrapin - Garden Pond 2.JPG  src= Onvolwasse moeraswaterskilpad
許可
cc-by-sa-3.0
版權
Wikipedia skrywers en redakteurs
原始內容
參訪來源
合作夥伴網站
wikipedia AF