dcsimg

Mosambiekloerie ( 南非語 )

由wikipedia AF提供

Die Mosambiekloerie (Tauraco livingstonii) is 'n standvoël wat voorkom aan die ooskus van die noorde van KwaZulu-Natal tot by Mosambiek en ook tot in die bergwoude in Oos-Zimbabwe. In Engels staan die voël bekend as die Livingstone's Turaco.

Voorkoms

Die loerie is groen en lyk baie soos die Knysnaloerie maar het 'n meer gepunte kuif met 'n swart-en-wit punt. Die rug is ook effens donkerder. Die stert is donkergroen – nie blouerig nie.

Fotogalery

Sien ook

Wikispecies
Wikispecies het meer inligting oor: Tauraco livingstonii

Bron

Verwysings

  1. BirdLife International (2012). "Tauraco livingstonii". IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012.
Wiki letter w.svg Hierdie artikel is ’n saadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei.
許可
cc-by-sa-3.0
版權
Wikipedia skrywers en redakteurs
原始內容
參訪來源
合作夥伴網站
wikipedia AF

Mosambiekloerie: Brief Summary ( 南非語 )