dcsimg

Witwangstormswael ( 南非語 )

由wikipedia AF提供

Die Witwangstormswael (Pelagodroma marina) is 'n stormswael en 'n seldsame besoeker aan die kus van Suid-Afrika. Die voël is 19 – 21 cm groot en weeg 45 - 60 g met 'n vlerkspan van 42 - 48 sentimeter. Daar broei 1 miljoen pare in die somer op gematigde eilande in die Noordoos- en Suid-Atlantiese Oseaan en om Australië. In Engels staan die voël bekend as White-faced storm-petrel.

Die voël is die enigste spesie in die genus Pelagodroma.

Fotogalery

Sien ook

Bron

Verwysings

  1. BirdLife International (2012). "Pelagodroma marina". IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012.
Wiki letter w.svg Hierdie artikel is ’n saadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei.
許可
cc-by-sa-3.0
版權
Wikipedia skrywers en redakteurs
原始內容
參訪來源
合作夥伴網站
wikipedia AF

Witwangstormswael: Brief Summary ( 南非語 )