dcsimg

Acacia ( 南非語 )

由wikipedia AF提供

Acacia is 'n plantgenus wat behoort tot die subfamilie Mimosoideae wat op sy beurt behoort tot die familie Fabaceae. Akasias se blare is dubbelveervormig saamgestel met klein tot baie klein veeragtige blaartjies. Die blomme is donserig en geel of wit. Al die inheemse akasias het dorings terwyl dié wat uit Australië ingevoer is doringloos is. Baie van die uitheemse bome het genaturaliseer geraak; voorbeelde is die wattel-, swarthout- en rooikransbome. Laasgenoemde is 'n ernstige plaag en geklassifiseer as 'n indringerplant. Van die inheemse spesies skei gom af wat gebruik kan word vir die maak van lekkergoed en kleefmiddels.

In 2011 alreeds was daar besluit dat alle Acacia's met 'n oorsprong uit Afrika se genus naam na Vachellia of Senegalia verander sal word. DNS toetse het bewys dat die spesies verskil. Die naamsverandering word nou eers toegepas in Suid-Afrika. [1]

Boom spesies

Foto's van verskeie spesies

Sien ook

Wikispecies
Wikispecies het meer inligting oor: Acacia

Bron

Verwysings

許可
cc-by-sa-3.0
版權
Wikipedia skrywers en redakteurs
原始內容
參訪來源
合作夥伴網站
wikipedia AF

Acacia: Brief Summary ( 南非語 )

由wikipedia AF提供

Acacia is 'n plantgenus wat behoort tot die subfamilie Mimosoideae wat op sy beurt behoort tot die familie Fabaceae. Akasias se blare is dubbelveervormig saamgestel met klein tot baie klein veeragtige blaartjies. Die blomme is donserig en geel of wit. Al die inheemse akasias het dorings terwyl dié wat uit Australië ingevoer is doringloos is. Baie van die uitheemse bome het genaturaliseer geraak; voorbeelde is die wattel-, swarthout- en rooikransbome. Laasgenoemde is 'n ernstige plaag en geklassifiseer as 'n indringerplant. Van die inheemse spesies skei gom af wat gebruik kan word vir die maak van lekkergoed en kleefmiddels.

In 2011 alreeds was daar besluit dat alle Acacia's met 'n oorsprong uit Afrika se genus naam na Vachellia of Senegalia verander sal word. DNS toetse het bewys dat die spesies verskil. Die naamsverandering word nou eers toegepas in Suid-Afrika.

許可
cc-by-sa-3.0
版權
Wikipedia skrywers en redakteurs
原始內容
參訪來源
合作夥伴網站
wikipedia AF