Die Blinkblaarkanniedood (Commiphora schimperi) is 'n immergroen boom en word aangetref vanaf Namibië, die sentrale deel van Zimbabwe, regdeur Noordwes, Limpopo en Mpumalanga tot in KwaZulu-Natal. Die boom het pinnas met taamlike grof getande rande.