dcsimg

Seelaventelbos ( Africâner )

fornecido por wikipedia AF

Die Seelaventelbos (Limonium scabrum) is 'n laaggroeiende plant wat aan die suidkus van Suid-Afrika voorkom en word tot 25 cm lank.

Op die SANBI-rooilys word dit as veilig gelys. Dit is endemies aan Suid-Afrika en groei in die kusfynbosstreek van die Kaap tot aan die Groot-Visrivier in die Oos-Kaap.[1] Dit groei op duine en in riviermondings. Die klein struikie het blougroen blare wat gerangskik is soos rosette. Die plant blom gedurende Oktober tot Mei. Dit dra baie blomme wat bleek purperrooi en papieragtig is op vertakte stingels. Die plant verkies sanderige grond om in te groei en kan tydelik onder water wees.

Bronne

Wiki letter w.svg Hierdie artikel is ’n saadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei.
licença
cc-by-sa-3.0
direitos autorais
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visite a fonte
site do parceiro
wikipedia AF

Seelaventelbos: Brief Summary ( Africâner )

fornecido por wikipedia AF

Die Seelaventelbos (Limonium scabrum) is 'n laaggroeiende plant wat aan die suidkus van Suid-Afrika voorkom en word tot 25 cm lank.

Op die SANBI-rooilys word dit as veilig gelys. Dit is endemies aan Suid-Afrika en groei in die kusfynbosstreek van die Kaap tot aan die Groot-Visrivier in die Oos-Kaap. Dit groei op duine en in riviermondings. Die klein struikie het blougroen blare wat gerangskik is soos rosette. Die plant blom gedurende Oktober tot Mei. Dit dra baie blomme wat bleek purperrooi en papieragtig is op vertakte stingels. Die plant verkies sanderige grond om in te groei en kan tydelik onder water wees.

licença
cc-by-sa-3.0
direitos autorais
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visite a fonte
site do parceiro
wikipedia AF