Die Rooikweper (Cryptocarya wyliei) is 'n klein boom wat in droë struikwoud groei, gewoonlik op sanderige grond en sandsteen-dagsome. Die boom kom voor vanaf Port St. Johns tot by Durban. Die blare is bo dof en blouerig onder en bedek met roeskleurige hare wat ook op die stingels en stele voorkom.

Cryptocarya wyliei là loài thực vật có hoa trong họ Nguyệt quế. Loài này được Stapf miêu tả khoa học đầu tiên năm 1912.[1]
Cryptocarya wyliei là loài thực vật có hoa trong họ Nguyệt quế. Loài này được Stapf miêu tả khoa học đầu tiên năm 1912.