Die Breëblaarkweper (Cryptocarya latifolia) is 'n boom wat as 'n oewerboom voorkom of groei tussen rotse in woude. Die boom het 'n meer beperkte verspreiding as die Kaapse kweper. Hierdie spesie is endemies aan Suid-Afrika. Op die SANBI-rooilys is dit as 'afnemend' (declining) gelys. Die populasie het glo met 20% afgeneem in die laaste drie generasies (120 jaar). Dit is die gevolg van die oes van bas en van die vernietiging van habitat.[1]
Die blare is glansend, fluweelagtig aan die bokant, groen tot ligbruin en dowwer aan die onderkant.
Die Breëblaarkweper (Cryptocarya latifolia) is 'n boom wat as 'n oewerboom voorkom of groei tussen rotse in woude. Die boom het 'n meer beperkte verspreiding as die Kaapse kweper. Hierdie spesie is endemies aan Suid-Afrika. Op die SANBI-rooilys is dit as 'afnemend' (declining) gelys. Die populasie het glo met 20% afgeneem in die laaste drie generasies (120 jaar). Dit is die gevolg van die oes van bas en van die vernietiging van habitat.
Die blare is glansend, fluweelagtig aan die bokant, groen tot ligbruin en dowwer aan die onderkant.
BlaarvormCryptocarya latifolia là loài thực vật có hoa trong họ Nguyệt quế. Loài này được Sond. miêu tả khoa học đầu tiên năm 1850.[1]
Cryptocarya latifolia là loài thực vật có hoa trong họ Nguyệt quế. Loài này được Sond. miêu tả khoa học đầu tiên năm 1850.