Die Kaapse kweper (Cryptocarya woodii) is 'n klein tot middelgroot boom wat aan die rand van woud en rivieroewers groei. Hierdie boom kom voor vanaf Grahamstad tot in die Lebomboberge. Die boom het breë elliptiese blare met 'n kenmerkende druppunt en 'n golwende rant.