dcsimg

Helmknorhane ( Africâner )

fornecido por wikipedia AF

Die Helmknorhane (Dactylopteridae) is 'n familie visse wat tot die orde Scorpaeniformes hoort. Daar is drie genera met minstens sewe spesies in hierdie familie. Twee van die spesies kom aan die Suid-Afrikaanse kus voor.

Kenmerke

Die familie se lywe is lank en breed en bedek met skubbe. Die kop is groot en stomp met die bene wat so verbind is dat dit lyk soos 'n helm. Die pektorale vinne is baie groot in vergelyking met die liggaam en reik verby die dorsale vin. Die grootte wissel van 30 – 60 cm. Die familie is bodem bewoners en vreet skaaldiere, slakke en bodem vis.

Genus

Die volgende genus en spesies kom aan die Suid-Afrikaanse kus voor:

  • Dactyloptena

Sien ook

Bron

licença
cc-by-sa-3.0
direitos autorais
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visite a fonte
site do parceiro
wikipedia AF

Helmknorhane: Brief Summary ( Africâner )