dcsimg

Scorpaenidae ( Africâner )

fornecido por wikipedia AF

Scorpaenidae is 'n visfamilie wat tot die orde Scorpaeniformes behoort. Daar is sestig genera met minstens vierhonderd spesies wat tot hierdie familie behoort. Vyftig van die spesies kom aan die Suid-Afrikaanse kus voor.

Kenmerke

 src=
'n Steenvis (Synanceia verrucosa) in 'n openbare akwarium.

Die lywe is redelik plat met groot koppe, en skubbe kan aanwesig of afwesig wees. Daar is gewoonlik 'n klomp stekels of penne rondom die kieuedeksel. Hulle grootte wissel van 5 – 50 cm. Hulle is lokval roofvisse en eet vis, skaaldiere en seekat.

Genera

Die volgende genera en gepaardgaande spesies kom aan die Suid-Afrikaanse kus voor:

  • Dendrochirus
  • Helicolenus
  • Parascorpaena
  • Pterois
  • Rhinopias
  • Sebastapistes
  • Scorpaenopsis
  • Synanceia
  • Taenianotus

Sien ook

Bron

licença
cc-by-sa-3.0
direitos autorais
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visite a fonte
site do parceiro
wikipedia AF

Scorpaenidae: Brief Summary ( Africâner )