dcsimg

Plotosidae ( Africâner )

fornecido por wikipedia AF

 src=
Streep-baberpaling, Plotosus lineatus

Die Baberpalings (Plotosidae) is 'n vis-familie wat tot die orde Siluriformes behoort. Daar is nege genera met twee en dertig spesies in hierdie familie. Twee van die spesies kom aan die Suid-Afrikaanse kus voor waarvan een endemies is.

Kenmerke

Die familie se lywe is lank en die stert eindig met 'n spits. Die tweede dorsale vin en die analevin word een by die stert. Daar is giftige stekels aan die eerste dorsale- en pektorale vinne. Daar is ook vier baarde om die mond van dié familie en die familie het geen skubbe op die vel nie. Die grootte wissel van 30 – 60 cm en die familie leef in vars, brak en soutwater en vreet ongewerweldes en vis. Die familie is giftig.

Genus

Die volgende genus en spesies kom aan die Suid-Afrikaanse kus voor:

  • Plotosus

Sien ook

Bron

licença
cc-by-sa-3.0
direitos autorais
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visite a fonte
site do parceiro
wikipedia AF

Plotosidae: Brief Summary ( Africâner )

fornecido por wikipedia AF
 src= Streep-baberpaling, Plotosus lineatus