dcsimg

Seeplakkie ( Africâner )

fornecido por wikipedia AF

Die seeplakkie (Scaevola plumieri) is 'n vetplant wat aan die suid- en ooskus van Suid-Afrika voorkom en tot 90 cm hoog kan word. Die plant het klein, ronde, vlesige groen tot geel blare. Dit dra klein, wit, waaiervormige blomme in trosse by die blaarbasis. Die plant groei hoofsaaklik op duine en kom in groot kolonies voor.

Dit is op die SANBI-rooilys as veilig gelys, maar dit is nie endemies aan Suid-Afrika nie. Oorspronklik kom dit uit die Karibiese gebied, maar die sade kan drywend oor die oseaan vervoer word en het so Afrika, die Pasifiese eilande, Brasilië en Ekwador bereik. In Florida word dit as 'n bedreigde spesie beskou.[1]

Galery

Sien ook

Bronne

Wiki letter w.svg Hierdie artikel is ’n saadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei.
licença
cc-by-sa-3.0
direitos autorais
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visite a fonte
site do parceiro
wikipedia AF

Seeplakkie: Brief Summary ( Africâner )

fornecido por wikipedia AF

Die seeplakkie (Scaevola plumieri) is 'n vetplant wat aan die suid- en ooskus van Suid-Afrika voorkom en tot 90 cm hoog kan word. Die plant het klein, ronde, vlesige groen tot geel blare. Dit dra klein, wit, waaiervormige blomme in trosse by die blaarbasis. Die plant groei hoofsaaklik op duine en kom in groot kolonies voor.

Dit is op die SANBI-rooilys as veilig gelys, maar dit is nie endemies aan Suid-Afrika nie. Oorspronklik kom dit uit die Karibiese gebied, maar die sade kan drywend oor die oseaan vervoer word en het so Afrika, die Pasifiese eilande, Brasilië en Ekwador bereik. In Florida word dit as 'n bedreigde spesie beskou.

licença
cc-by-sa-3.0
direitos autorais
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visite a fonte
site do parceiro
wikipedia AF