Die Kartelploegskulpslak (Bullia natalensis) is 'n ongewerwelde slak wat aan die ooskus van Suid-Afrika voorkom. Die slak se dop het windinge wat afgeplat is met plooie langs die kante. Hulle leef in sanderige gebiede in die brandersone. 'n Kenmerk van die spesie is dat wanneer die gety inkom, die slak uit die sand kruip, sy voet oopmaak en die branders ry tot op die strand om op dooie diere te aas. Die groot voet word ook gebruik om hom self in die sand te begrawe wanneer die sand terugtrek. Die diertjie vreet deur sy proboskis in die prooi se sagte weefsel in te steek en dit dan op te suig.

Bullia natalensis, the pleated plough shell, is a species of sea snail, a marine gastropod mollusk in the family Nassariidae, the Nassa mud snails or dog whelks.[1]
The length of the shell varies between 20 mm and 60 mm.
This species occurs off Mozambique and the East Coast of South Africa.
Bullia natalensis, the pleated plough shell, is a species of sea snail, a marine gastropod mollusk in the family Nassariidae, the Nassa mud snails or dog whelks.
Bullia natalensis est une espèce d'escargot de mer du sud de l'Afrique appartenant à la famille des nassaridés[1].
La longueur de sa coquille varie entre 20 et 60 mm.
Cette espèce vit le long des côtes du Mozambique et de l'Est de l'Afrique du Sud.
Bullia natalensis est une espèce d'escargot de mer du sud de l'Afrique appartenant à la famille des nassaridés.
Bullia natalensis is een slakkensoort uit de familie van de Nassariidae.[1] De wetenschappelijke naam van de soort is voor het eerst geldig gepubliceerd in 1848 door Krauss.
Bronnen, noten en/of referentiesBullia natalensis, tên tiếng Anh: pleated plough shell, là một loài ốc biển, là động vật thân mềm chân bụng sống ở biển thuộc họ Nassariidae.[1]
Phương tiện liên quan tới Bullia natalensis tại Wikimedia Commons
Bullia natalensis, tên tiếng Anh: pleated plough shell, là một loài ốc biển, là động vật thân mềm chân bụng sống ở biển thuộc họ Nassariidae.