Nardus (Nardostachys grandiflora of Nardostachys jatamansi; ook genoem muskus) is 'n blomplant van die Valeriaan-familie wat groei in die Himalaja-berge van China, Indië en Nepal. Die plant groei tot omtrent 1 m in hoogte en het pienk, klok-vormige blomme. Nardus risome (onderstok) kan vergruis word en gedistilleer word in 'n intens aromatiese amberkleurige eteriese olie met 'n baie taai konsistensie. Nardus-olie word gebruik as 'n parfuum, 'n wierook, 'n kalmeermiddel, en 'n kruie medisyne wat glo slapeloosheid, geboorte probleme en ander klein kwale beveg.
Laventel (genus Lavandula) was ook bekend by die antieke Grieke as naardus, nard, geneem van die Siriese stad Naarda.
Nardus kom in die Alpynse graslande van die Himalaja-state en dus in 'n gebied wat van Afghanistan in die weste tot by Mianmar en China in die ooste strek teen hoogtes van tussen 3 000 en 5 000 meter bo seevlak voor.[1] Die plant aard veral op droë, beskermde plekke. Die grootskaalse oes van wilde plante en die bedreiging van sy natuurlike habitat het die voorkoms van Nardusplante reeds duidelik verminder. Alhoewel nardus as 'n beskermde plant gelys word en beperkings op die handel met hele wortels of stukkies daarvan geplaas is, het die (wettige) handel met verwerkte produkte soos olie, pille en poeier toegeneem.[2]
Nardusolie was bekend gewees in die antieke tyd en was deel van die Ayurvediese genesing en kruietradisies van Indië. Dit was bekom as 'n luuksheid in antieke Egipte, die Nabye Ooste en Rome, waar dit die hoofbestanddeel was van die parfuum nardinium. Die Romeinse wetenskaplike en skrywer Gaius Plinius Secundus lys in sy "Natuurgeskiedenis" (Naturalis historia) twaalf spesies van nardus, herkenbaar met wisselende sekerheid, in 'n reeks van laventel stoechas en tuberous valerian tot ware nardus (in moderne terme Nardostachys jatamansi).
Nardinium was die gewildste parfuum, en nardusolie die waardevolste salfolie wat slegs vir priesters, konings en hooggeplaaste ingewydes bestem was.[3] Dit is byvoorbeeld as 'n grafgif in die Egiptiese farao Tut-ank-Amon se graf gevind, en die koningin van Saba het dit as 'n geskenk aan Salomo gegee.[4]
Dit was gebruik as een van die Elf Kruie vir die Wierook van die Tempel in Jerusalem.
Nardusolie was 'n gewilde skoonheidsmiddel, maar het ook 'n belangrike spirituele rol gespeel en is by begrafnis-, maar ook geheimsinnige rituele en plegtighede gebruik.[5][6]
Nardus word twee maal genoem in die Bybelse liefdeslied, die Hooglied van Salomo verse (1:12 en4:13). In Markus 14:3 en Johannes 12:3 gebruik Maria, suster van Lasarus 'n pond egte, baie kosbare nardussalf om Jesus te salf, ontwaardig Judas Iskáriot onder andere, die dief wat van die bydraes geneem het (en wat Hom later sou verraai het), en veroorsaak dat Judas vra "Waarom is hierdie salf nie vir drie honderd pennings verkoop en die geld aan die armes gegee nie?" Vroeër in Jesus se verkondiging Lukas 7:37-50, het 'n ongenoemde sondares sy voete met salf gesalf, en het sy sy voete natgemaak met haar trane en hulle afgedroog met die hare van haar hoof. Die kosbare parfuum het uit 'n albaste fles gekom, wat aandui dat dit heel moontlik nardus was. 'n Fles van nardus in hierdie samelewing was baie duur. Nardus was nie inheems aan die Bybelse heilige land nie en is saam met ander geneeskundige plante en speserye soos cassia en kaneel op die tradisionele handelsroetes uit Indië ingevoer.[7]
Indiese nardus (Latyns: Spica Indica, Nardostachyum), die aar van 'n balderjanplant (Nardiostachyus jatamansi),[8] is veral as 'n bestanddeel in souse gebruik wat by vleisgeregte bedien is. Die aar was uiters kosbaar en is teen 100 denarii per pond verhandel.[9] Een denarius was die loon wat 'n Italiese arbeider in die vroeë Keisertyd daagliks verdien het; met 'n halwe denarius per dag kon 'n mens destyds in sy basiese behoeftes voorsien.[10] Die Romeine het egter ook die blare gebruik wat tot klein koeëltjies saamgerol is en tussen 40 en 75 denarii gekos het.[11]
Plinius het in sy Natuurgeskiedenis ook na die verskillende geurstowwe verwys wat by wyn gevoeg is; wyn met nardus en cassia (Laurus cassia) was een van die eenvoudigste resepte.[12]
Deesdae word nardusolie nie wyd gebruik nie soos baie van die balderjan verwante. Die eteriese olie word verkry deur stoom distillasie en is 'n basis geur met 'n aardse/muffe reuk. In die moderne esoterie word dit vir verskillende doeleindes soos meditasie en aanbidding gebruik en vergemaklik na bewering die spirituele eenwording met die Goddelike sfeer.[13] Fisies word die eteriese olie gebruik as 'n diuretikum, nuttig vir uitslae en vel allergieë, dit is 'n antifungaal en het 'n balanseerende uitwerking of die menstruale siklus. Emosioneel word hierdie olie gereserveer vir ingewortelde grief en ou pyn. In palliatiewe sorg help dit om die oorgang van lewe na die dood te versag.
Nardus (Nardostachys grandiflora of Nardostachys jatamansi; ook genoem muskus) is 'n blomplant van die Valeriaan-familie wat groei in die Himalaja-berge van China, Indië en Nepal. Die plant groei tot omtrent 1 m in hoogte en het pienk, klok-vormige blomme. Nardus risome (onderstok) kan vergruis word en gedistilleer word in 'n intens aromatiese amberkleurige eteriese olie met 'n baie taai konsistensie. Nardus-olie word gebruik as 'n parfuum, 'n wierook, 'n kalmeermiddel, en 'n kruie medisyne wat glo slapeloosheid, geboorte probleme en ander klein kwale beveg.
Laventel (genus Lavandula) was ook bekend by die antieke Grieke as naardus, nard, geneem van die Siriese stad Naarda.
Nardostachys jatamansi, llamáu popularmente nardo, ye una especie de l'antigua familia Valerianaceae, agora incluyida en Caprifoliaceae, que crez nos Himalayes de Nepal, según na rexón norte de la India y China.
Algama hasta un 1 d'altor y tien flores rosaes y acampanaes. De los sos rizomes estrayer un aceite esencial ambaráu y bien arumosu'l cual ye usáu como arume, inciensu, sedante, y na herboloxía. La Lavandula tamién foi conocida na antigua Grecia como nardo, en referencia a la ciudá síria Naarda.
L'arume de nardo foi bien apreciáu y cotizáu dende l'antigüedá. Na Biblia rellátase que cuando Xesús de Nazaret asistió a una cena na casa de María de Betania, ésta demostró la so devoción por él tomando una llibra d'arume de nardo xenuinu d'un frascu d'alabastru y unxó-y los pies col mesmu. Esta aición provocó la roxura de Judas Iscariote quien dixo que podría ser vendíu l'arume en 300 denarios p'ayudar a los probes.[1]
Los componentes químicos de Nardostachys jatamansi fueron ensayaes nun númberu de distintos estudios. Estos compuestos inclúin:[2]
Nardostachys jatamansi describióse por (D.Don) DC. y espublizóse en Prodromus Systematis Naturalis Regni Vegetabilis 4: 624. 1830.[3]
Nardostachys jatamansi, llamáu popularmente nardo, ye una especie de l'antigua familia Valerianaceae, agora incluyida en Caprifoliaceae, que crez nos Himalayes de Nepal, según na rexón norte de la India y China.
Yataman nardostaxisi (lat. Nardostachys jatamansi və ya Nardostachys grandiflora)[1] - Nardostaxis cinsinə aid bitki növü.[2]
Yataman nardostaxisi (lat. Nardostachys jatamansi və ya Nardostachys grandiflora) - Nardostaxis cinsinə aid bitki növü.
Die Indische Narde (Nardostachys jatamansi), auch Nardenähre, Speichenähre oder Spikenard (lateinisch Spica nardi, auch Spica aromatica und Spica indica[1]) sowie Speik genannt (griechisch: nárdos, altpersisch: nárda, von sanskritisch nálada = die Wohlriechende), ist eine Pflanzenart aus der Gattung der Valerianoideae. Es ist die einzige Art der Gattung Nardostachys.
Sie ist eine Nutz- und Heilpflanze aus dem Himalaya, deren Rhizom schon in der Antike bis in den Mittelmeerraum exportiert und zur Zubereitung kostbarer Öle und Salben verwendet wurde.
Die Indische Narde ist eine ausdauernde krautige Pflanze die etwa 50 Zentimeter hoch wächst. An der Stängelbasis sind fibröse, buschige Blattscheidenreste. Die einfachen Laubblätter sind ganzrandig, die langen, spatelförmigen basalen Blätter sind gestielt und die kleinen, gegenständigen Stängelblätter sitzend mit Blattscheiden.
Die Indische Narde ist protogyn, also vorweiblich.[2] Es werden end- oder achselständige, vielblütige und doldige Blütenköpfe mit mehreren, zweireihigen Deckblättern gebildet. Die fünfzähligen und zwittrigen Blüten mit doppelter Blütenhülle sind anfänglich purpurfarben, später bläulich. Die dreieckigen Kelchzipfel sind klein. Die Krone ist becherförmig verwachsen mit kurzen, ausladenden Lappen. Es sind 4 unten in der Kronröhre angeheftete und vorstehende Staubblätter vorhanden. Der Fruchtknoten ist unterständig in einem behaarten Blütenbecher, mit einem schlanken, langen Griffel.
Es werden leicht behaarte Achänen mit kleinem Pappus (beständige Kelchzipfel) gebildet.
Die Pflanze wächst wild im Himalaya bis auf 5.500 Meter Höhe.[3] Sie kommt aus China (Gansu, Qinghai, Sichuan, Xizang, Yunnan) und Bhutan, Indien (Sikkim, Uttar Pradesh) und Nepal.[4]
Durch unkontrollierte Wildsammlung ist sie mittlerweile vom Aussterben bedroht[5] und darf z. B. aus Nepal nicht mehr als Rohware exportiert werden.[6] In Nordindien und Nepal gibt es Versuche die Pflanze zu kultivieren.
Das Basionym Patrinia jatamansi wurde 1825 von David Don in Prodr. Fl. Nepal.: 159 erstbeschrieben. Die Umteilung in die neu aufgestellte Gattung Nardostachys zu Nardostachys jatamansi wurde 1830 von Augustin-Pyrame de Candolle in Prodromus Systematis Naturalis Regni Vegetabilis, Prodr. 4: 624 vorgenommen. Synonyme für Nardostachys jatamansi (D.Don) DC. sind Nardostachys grandiflora DC., Nardostachys gracilis Kitam. und Nardostachys chinensis Batalin. Eine andere Art ist Valeriana jatamansi Jones, Synonyme sind Valeriana wallichii DC., Valeriana spica Vahl, diese wird ebenfalls medizinisch genutzt. Sie hat gezähnte Blätter und an der Stängelbasis keine buschigen Blattscheidenreste.[4][7]
Es gibt auch noch andere Pflanzen die ähnliche Rhizome aufweisen, z. B. Selinum vaginatum und Cortia candollei (Syn.: Selinum candollei) die als Verfälschung benutzt werden.[8]
Die (Indische) Narde wird bereits als Salböllieferant im Alten Testament (Hohelied 1,12 und 4,13 f.) und im Neuen Testament (Joh 12,3 und Mk 14,3) erwähnt. Nardostachys jatamansi auct. (Nardostachys grandiflora DC.) ist eine auch vom Frühmittelalter[9] bis in die Neuzeit[10] zur Herstellung eines heilsamen Öls („Speiköl“, Nardenöl, Oleum nardinum) Verwendung findende Pflanze und auch eine der klassischen Extraktpflanzen im Ayurveda, der traditionellen indischen Heilkunde. Sie wird im Sanskrit Jatamansi[4] genannt und findet – ähnlich wie der Baldrian in der europäischen Pflanzenheilkunde – Anwendung als Beruhigungsmittel bzw. für vatagene Nervenstörungen. Darüber hinaus wird ihr im Ayurveda eine „den Geist stärkende und das Bewusstsein fördernde“ Wirkung zugeschrieben.[11]
Eine weitere Verwendung findet die Indische Narde als Räucherwerk und wurde schon in den Tempeln des alten Ägyptens als Bestandteil von Räuchermischungen verbrannt.[12]
Im Periplus Maris Erythraei wird die Narde als Handelsgut aus dem indischen Hafen Barbarikon genannt. Ovid[13] und Horaz[14] berichten von Männern, die ihre Haare mit Nardenöl salben.
Nardenöl ist auch durch seine Erwähnung im Neuen Testament bekannt, aus der biblischen Erzählung von Jesu Salbung in Bethanien: Maria, die Schwester Marthas, salbte Jesus die Füße mit kostbarem Nardenöl. In der Bibel wird der Wert des dabei verwendeten Öls mit 300 Denar angeben, was in etwa dem Jahreslohn eines Arbeiters entsprach, also nach heutigem Wert etwa 20.000 €. Als einer seiner Jünger, Judas Iskariot, dies kritisierte, wies Jesus ihn zurecht (Joh 12,1–7 ). Zur Darstellung des Nardenöls in der christlichen Kunst siehe Echter Baldrian.
Im Lorscher Arzneibuch des ausgehenden 8. Jahrhunderts sind auf Blatt 69r zwei aus Indischer Narde und vielen weiteren Zutaten bestehende Zubereitungen von „Nardenöl“, wie sie in ähnlicher Form etwa auch bei Paulos von Aigina und Pedanios Dioskurides belegt sind, zu finden.[15]
Die Indische Narde (Nardostachys jatamansi), auch Nardenähre, Speichenähre oder Spikenard (lateinisch Spica nardi, auch Spica aromatica und Spica indica) sowie Speik genannt (griechisch: nárdos, altpersisch: nárda, von sanskritisch nálada = die Wohlriechende), ist eine Pflanzenart aus der Gattung der Valerianoideae. Es ist die einzige Art der Gattung Nardostachys.
Sie ist eine Nutz- und Heilpflanze aus dem Himalaya, deren Rhizom schon in der Antike bis in den Mittelmeerraum exportiert und zur Zubereitung kostbarer Öle und Salben verwendet wurde.
बैज्ञानिक नाम (ल्याटिन नाम) : नार्डोस्टाकिस ग्रान्डील्फोरा (Nardostachys grandiflora DC)
संस्कृत नाम : तपस्विनी , जटिला, लोमशा , जटामशी ,(जटामाँसी)।
अन्य नाम : नेवारीमा “नस्वां”
वनस्पति परिवार : भ्यालेरियानेसी (Valerianaceae)
हिमाली भेगका ३,००० देखि ४,५०० मीटरसम्मको उचाईमा ढुङ्गै ढुङ्गा भएको धूपी र हिमाली चिमालको बुट्यानका छेउछाउमा चिसो र ओसिलो ठाउँमा यो विरुवा बाहृमास पाइन्छ। यसको जरामा जटा जमेको हुन्छ। ती जटामा निकै सुगन्धित तेल जमेर बसेको हुन्छ। त्यसैले यस को नाम रहन गएको हो|
जमीनभित्र रहने मोटो काण्डलाई राता खैरो झुस , रौं जस्ता जटाहरूले छोपिराखेको हुन्छ। काण्डको लम्बाई ७ से.मी. र चौडाई ३ से.मी.को हुन्छ। यो सुगन्धित हुन्छ। यसको स्वाद तीतो र पिरो हुन्छ। यसको पातहरू तलैबाट पल्हाई आएको हुन्छ। यिनको नाप २ से.मी. सम्म चौडा र २० से.मी . सम्म लामो हुन्छ। पातहरू घाँसका पातका आकार तथा भालाका आकार र रौं नभएका हुन्छन्। पातका टुप्पा तिखा हुन्छन्। फूलको एउटै झुप्पा हुन्छ। यो गुलाफी – सेतो रंगको हुन्छ। फूलमा भाले तथा पोथी दुवै योनी पाइन्छन्। हिमाली जडीबुटीमध्ये जटामसी प्राचीनकालदेखि नै प्रचलित नाम हो। नेपालबाट निर्यात हुने बहुमूल्य तेलयुक्त सुगन्धित जडीबुटीमा जटामसी ज्यादै प्रख्यात छ। अहिले जटामसी प्रशोधन गरेर तेल निर्यात हुन थालेको छ। जटामसी नेपालको लोपोन्मुख जडीबुटी भएकाले अन्तर्राष्ट्रिय व्यापारमा विशेष निगरानीका साथ आयात–निर्यात गर्ने/गराउने चलन छ। जटामसीको वैज्ञानिक नाम 'नार्डोस्टाकिस जटामन्सी' रहे पनि वनस्पति नामकरणको हालको अन्तर्राष्ट्रिय नियमबाट यसको नाम 'नार्डोस्टाकिस ग्राण्डिफ्लोरा' निर्धारण भएको छ। यो नामले जटामसीको जरालाई भन्दा फूलको विशेषतालाई बढी महत्व दिएको देखिन्छ।
जरा सहितको काण्डका टुक्राहरूबाट जटामसीका विरुवा उमारिन्छ। बीउबाट पनि यसको बोटहरू उमार्न सकिन्छ। यसरी उमारिएका विरुवाहरूलाई मल जल गरि तयार गरिएको बारीमा वा खेतमा सारिन्छ। एक ड्याङ्गमा सारिएका विरुवा आपसमा ३० से. मी. दुरीमा राखिन्छन् रएक ड्याङ्गबाट अर्को ड्याङ्ग ६० से. मी.को फरकमा हुनु पर्दछ। हरेक दुई महिनाको अन्तरमा गोड्नु पर्दछ। नेपालको निम्न लिखित जिल्लाहरूमा जटामसीको खेती गर्न सकिन्छ , ताप्लेजुङ्ग , संखुवासभा , सोलुखुम्बु , (खुम्जङ्ग , दूधकुण्ड , थ्यांगबोचे ) , गोरखा ( खरीबिरे , प्रोक , गम्दा , सिर्दिवास ) , लमजुङ्ग ( बाहुन डाँडा , चौधखोला , डुलिबेसि ), काश्की ( गोरुजुरे , माछापुच्छरे , हिमालफेंदी ) पर्वत ( धानढुगां , जलजल , नागी ) , वाग्लुङ्ग (तारा खोला मैकोट) , गुल्मी ( झुले , खुंजो ) , मुस्ताङ्ग , म्याग्दी , रोल्पा , दैलेख , जुम्ला , जाजरकोट आदि स्थान।
हिँउ हटेपछि श्रावणदेखि कार्तिक सम्ममा जमीन विस्तारै खनी विरुवा पल्हाउने केही भाग त्यही छोडी काण्ड मात्र संकलन गर्नुपर्दछ। यसले गर्दा विरुवा मासिने डर रहन्न र प्रत्येक दुई वर्षमा यसको काण्ड प्राप्त गर्न सकिन्छ।
४. सुकाउने तथा संरक्षण संकलन गरिएको जरा र काण्डहरूबाट माटो राम्ररी झारेर वा बगेको पानीमा पखाली सकेपछि यसमा रहेका गुण , तत्त्व संरक्षण गरि राख्न हावामा राम्ररी सुकाउनु पर्दछ। त्यसपछि यसलाई बोराहरूमा बाँधेर सुख्खा ठाउँमा राखिन्छ।
आयुर्वेदिय प्रणाली अनुसार यसको विभिन्न उपयोगिता वर्णन गरिएको छ। यो तागत दिने , उत्तेजना , अपस्मार , मृगी , छारे , हृदय , कम्पा , अजीर्ण तथा वाल सम्बन्धि आन्द्राको बातशुल वा वात विष्फोटक , पेट दुखेको शमन गर्ने ,वायु शमन गर्ने , पिशाब गराउने र हैजा तथा रजस्वला गराउने इत्यादिका औषधिहरूमा प्रयोग गरिन्छ। सुगन्धवालको सट्टा पनि यसको प्रयोग गरिन्छ।
बैज्ञानिक नाम (ल्याटिन नाम) : नार्डोस्टाकिस ग्रान्डील्फोरा (Nardostachys grandiflora DC)
संस्कृत नाम : तपस्विनी , जटिला, लोमशा , जटामशी ,(जटामाँसी)।
अन्य नाम : नेवारीमा “नस्वां”
वनस्पति परिवार : भ्यालेरियानेसी (Valerianaceae)
ਜਟਾਮਾਂਸੀ (ਵਿਗਿਆਨਕ ਨਾਮ: Nardostachys jatamansi) ਹਿਮਾਲਿਆ ਖੇਤਰ ਵਿੱਚ ਉੱਗਣ ਵਾਲਾ ਇੱਕ ਸਪੁਸ਼ਪੀ ਔਸ਼ਧੀ ਪਾਦਪ ਹੈ। ਇਸ ਦਾ ਉਪਯੋਗ ਤੀਖਣ ਦੁਰਗੰਧ ਵਾਲਾ ਇਤਰ ਬਣਾਉਣ ਵਿੱਚ ਹੁੰਦਾ ਹੈ। ਇਸਨੂੰ ਜਟਾਮਾਂਸੀ ਇਸਲਈ ਕਿਹਾ ਜਾਂਦਾ ਹੈ ਕਿਉਂਕਿ ਇਸ ਦੀਆਂ ਜੜ੍ਹਾਂ ਵਿੱਚ ਜਟਾ (ਬਾਲ) ਵਰਗੇ ਤੰਤੂ ਲੱਗੇ ਹੁੰਦੇ ਹਨ। ਇਸਨੂੰ ਜਟਾਮਾਸੀ ਨਾਮ ਵਲੋਂ ਵੀ ਜਾਣਿਆ ਜਾਂਦਾ ਹੈ।
ஜாதமாசி (NARDOSTATHYS GRANDIFLORA) இது பூக்கும் தாவர இனத்தில் வலேரியன் குடும்பத்தைச் சார்ந்த மூலிகைத்தாவரம் ஆகும். இத்தாவரம் இமயமலைக் காடுகளில் அதிகமாக வளருகிறது. இத்தாவரத்திலிருந்து வாசனையுள்ள திரவியம் சீனா, நேபாளம் [2] போன்ற நாடுகளில் தயாரிக்கப்படுகிறது. முற்காலங்களில் இதன் மூலம் கிடைக்கும் திரவியங்கள் மத நம்பிக்கையின்படி தெய்வங்களுக்கும் படைக்கப்பட்டுள்ளன.
ஜாதமாசி (NARDOSTATHYS GRANDIFLORA) இது பூக்கும் தாவர இனத்தில் வலேரியன் குடும்பத்தைச் சார்ந்த மூலிகைத்தாவரம் ஆகும். இத்தாவரம் இமயமலைக் காடுகளில் அதிகமாக வளருகிறது. இத்தாவரத்திலிருந்து வாசனையுள்ள திரவியம் சீனா, நேபாளம் போன்ற நாடுகளில் தயாரிக்கப்படுகிறது. முற்காலங்களில் இதன் மூலம் கிடைக்கும் திரவியங்கள் மத நம்பிக்கையின்படி தெய்வங்களுக்கும் படைக்கப்பட்டுள்ளன.
జటామాంసి (Spikenard) ఒక రకమైన ఔషధ మొక్క.[1]
|website=
(help)
Nardostachys jatamansi is a flowering plant of the valerian family that grows in the Himalayas. It is a source of a type of intensely aromatic amber-colored essential oil, spikenard. The oil has, since ancient times, been used as a perfume, as a traditional medicine, and in religious ceremonies. It is also called spikenard, nard, nardin, or muskroot. It is considered endangered due to overharvesting for folk medicine, overgrazing, loss of habitats, and forest degradation.
Nardostachys jatamansi is a flowering plant of the honeysuckle family that grows in the eastern Himalayas, primarily in a belt through Kumaon, Nepal, Sikkim and Bhutan.[3] The plant grows 10–50 cm (4–20 in) in height and has pink, bell-shaped flowers.[4] It is found at an altitude of 3,000–5,000 m (9,800–16,400 ft). Rhizomes (underground stems) can be crushed and distilled into an intensely aromatic amber-colored essential oil, which is very thick in consistency. Nard oil is used as a perfume, an incense, a sedative, and an herbal medicine said to fight insomnia, birth difficulties, and other minor ailments.[5]
Preliminary research on the chemical components of Nardostachys jatamansi indicates the plant contains:[6]
Nardostachys jatamansi may have been used as an ingredient in the incense known as spikenard, although lavender has also been suggested as a candidate for the spikenard of classical times.[7]
Nardostachys jatamansi is a flowering plant of the valerian family that grows in the Himalayas. It is a source of a type of intensely aromatic amber-colored essential oil, spikenard. The oil has, since ancient times, been used as a perfume, as a traditional medicine, and in religious ceremonies. It is also called spikenard, nard, nardin, or muskroot. It is considered endangered due to overharvesting for folk medicine, overgrazing, loss of habitats, and forest degradation.
Nardostachys jatamansi, llamado popularmente nardo, es una especie de la antigua familia Valerianaceae, ahora incluida en Caprifoliaceae, que crece en los Himalayas de Nepal, así como en la región norte de la India y China.
Alcanza hasta un metro de altura y tiene flores rosadas y acampanadas. De sus rizomas se extrae un aceite esencial ambarado y muy aromático el cual es usado como perfume, incienso, sedante, y en la herbología. La Lavandula también fue conocida en la antigua Grecia como nardo, en referencia a la ciudad síria Naarda.
El perfume de nardo ha sido muy apreciado y cotizado desde la antigüedad. En la Biblia se relata que cuando Jesús de Nazaret asistió a una cena en la casa de Simón el leproso, María, la hermana de Lázaro (Juan 12 :1-3, demostró su devoción por él tomando una libra de perfume de nardo genuino de un frasco de alabastro y le ungió los pies con el mismo. Esta acción provocó la ira de Judas Iscariote quien dijo que podría haber sido vendido el perfume en 300 denarios para ayudar a los pobres.[1]
Los componentes químicos de Nardostachys jatamansi han sido ensayados en un número de diferentes estudios. Estos compuestos incluyen:[2]
Nardostachys jatamansi fue descrita por (D.Don) DC. y publicado en Prodromus Systematis Naturalis Regni Vegetabilis 4: 624. 1830.[3]
Nardostachys jatamansi, llamado popularmente nardo, es una especie de la antigua familia Valerianaceae, ahora incluida en Caprifoliaceae, que crece en los Himalayas de Nepal, así como en la región norte de la India y China.
Le genre Nardostachys comprend plusieurs espèces de plantes herbacées de la famille des Valérianacées.
Nardostachys grandiflora DC. est native de Chine (Gansu, Qinghai, Sichuan, Xizang, Yunnan), du Bhutan, de l'Inde (Sikkim, Uttar Pradesh), et du Népal[1].
Le genre Nardostachys comprend plusieurs espèces de plantes herbacées de la famille des Valérianacées.
Il nardo (Nardostachys jatamansi (D.Don) DC.) è una pianta della famiglia Valerianaceae (o Caprifoliaceae secondo la classificazione APG IV[1]) che cresce nell'Himalaia, in Cina, India e Nepal.[2] È l'unica specie nota del genere Nardostachys DC..[2]
La pianta è alta circa 1 metro ed ha i fiori di color rosa a forma di campana; è utilizzata per la produzione di profumi.
Insieme con l'aramaico e l'accadico lardu con lo stesso significato ebraico, probabilmente deriva dall'indo iraniano narda, in latino nadah, nalah, che significa "canna". Il latino nalad, dal greco nardos, forse deriva dal sanscrito. Tuttavia, secondo Manfred Mayrhofer la parola semitica probabilmente deriva dall'indiano naladam o nartik col significato di "guaina"[3].
Il rizoma del nardo, che si trova sottoterra, può essere schiacciato e distillato in un olio essenziale ambrato intensamente aromatico e molto denso, detto olio di nardo, usato come profumo e come fumogeno profumante tra le 11 erbe per l'incenso nel Tempio di Gerusalemme.
Altri usi, consigliati in erboristeria, qualche volta hanno provocato inconvenienti leggeri, come arrossamenti e bruciore[4].
Il fiore del nardo che simboleggia San Giuseppe, è riportato nello stemma papale di Papa Francesco a destra, nel canton sinistro della punta[5]. Inoltre si narra, nella tradizione dei Vangeli, l’acquisto, da parte di Maria di Betania, dell’olio di Nardo per i piedi di Gesù. L'olio, tra le cose più preziose che si potessero trovare, le costò ben trecento denari (vale a dire lo stipendio di un intero anno di un salariato). Il nardo, profumo sacro, era considerato il simbolo dell’amore divino (si pensava fosse dotato di considerevoli poteri mistici).
Il nardo (Nardostachys jatamansi (D.Don) DC.) è una pianta della famiglia Valerianaceae (o Caprifoliaceae secondo la classificazione APG IV) che cresce nell'Himalaia, in Cina, India e Nepal. È l'unica specie nota del genere Nardostachys DC..
La pianta è alta circa 1 metro ed ha i fiori di color rosa a forma di campana; è utilizzata per la produzione di profumi.
Nardostachys jatamansi (binomen ab Augustino Pyramo de Candolle post Davidum Don anno 1830 statutum) est species plantarum florentium in montibus Himalayis orientalibus sponte crescentium, e quarum radicibus oleum essentiale aromaticum destillari potest.
Nardostachys jatamansi (binomen ab Augustino Pyramo de Candolle post Davidum Don anno 1830 statutum) est species plantarum florentium in montibus Himalayis orientalibus sponte crescentium, e quarum radicibus oleum essentiale aromaticum destillari potest.
Spikenard (Nardostachys grandiflora atau Nardostachys jatamansi; juga dikenali sebagai nard, nardin, dan muskroot ) ialah tumbuhan berbunga daripada famili Valerian yang tumbuh di pergunungan Himalaya yang merentasi China, India dan Nepal. Ia membesar mencapai ketinggian sekitar 1 m dan mempunyai bunga berbentuk loceng merah jambu. Rizom tumbuhan ini dikisar dan disulingkan airnya menjadi minyak pati wangi kuat berwarna kuning ambar dengan kelikatan yang tinggi. Minyak nardin digunakan sebagai minyak wangi, setanggi, sedatif serta ubat herba yang dikatakan membantu melawan insomnia, komplikasi kesihatan sewaktu lahir dan sakit kecil yang lain.
Lavender (genus Lavandula) turut dahulunya dikenali oleh orang Yunani kuno sebagai naardus sempena Naarda, nama sebuah kota di Syria.
The oil was known in ancient times and was part of the Ayurvedic herbal tradition of India. It was obtained as a luxury in ancient Egypt, the Near East, and Rome, where it was the main ingredient of the perfume nardinium. Pliny's Natural History lists twelve species of "nard", identifiable with varying assurance, in a range from lavender stoechas and tuberous valerian to true nard (in modern terms Nardostachys jatamansi).
It was used as one of the Eleven Herbs for the Incense in the Holy Temple in Jerusalem.
Nard is mentioned twice in the biblical love poem, the Song of Solomon (1:12 and 4:13). In Mark 14:3 a woman anoints Jesus' head with expensive nard and John 12:3, Mary, sister of Lazarus uses an alabaster jar of pure nard to anoint Jesus's feet. Judas Iscariot, the keeper of the money-bag, asked why the ointment wasn't sold for three hundred denarii instead, (About a years wages, as the average agricultural worker received 1 denarius for 12 hours work: Matthew 20:2) and give the money to the poor. (Luke 7:37-50), she anoints his feet, washing them with her tears and drying them with her hair. The costly perfume she used came from an alabaster jar, indicating that it was most likely nard.
Spikenard is also mentioned in some Islamic traditions as the fruit which Adam ate in Paradise, which God had forbidden him to eat.
Today, hodge oil of spikenard is not used as widely as that of its many valerian and erectile relatives.
Spikenard is known as a healing oil and is grown in India and China. The essential oil is obtained through steam distillation and it is a base note with an earthy/musty scent. Physically Spikenard essential oil is used as a diuretic, useful for rashes and skin allergies, it is anti-fungal and has a balancing effect on the menstrual cycle. Emotionally this oil is reserved for deep seated grief or old pain. It is used in palliative care to help ease the transition from life to death. It is mentioned in reference to hilchot shabbat in Tractate Shabbat 78b as well as Maimonides Hilchot Shabbat 18:16.
Spikenard (Nardostachys grandiflora atau Nardostachys jatamansi; juga dikenali sebagai nard, nardin, dan muskroot ) ialah tumbuhan berbunga daripada famili Valerian yang tumbuh di pergunungan Himalaya yang merentasi China, India dan Nepal. Ia membesar mencapai ketinggian sekitar 1 m dan mempunyai bunga berbentuk loceng merah jambu. Rizom tumbuhan ini dikisar dan disulingkan airnya menjadi minyak pati wangi kuat berwarna kuning ambar dengan kelikatan yang tinggi. Minyak nardin digunakan sebagai minyak wangi, setanggi, sedatif serta ubat herba yang dikatakan membantu melawan insomnia, komplikasi kesihatan sewaktu lahir dan sakit kecil yang lain.
Lavender (genus Lavandula) turut dahulunya dikenali oleh orang Yunani kuno sebagai naardus sempena Naarda, nama sebuah kota di Syria.
Nardostachys jatamansi – gatunek rośliny z rodziny kozłkowatych (Valerianaceae). Rośnie na wschodnich stokach Himalajów, na wysokości 3000-4000 m n.p.m. w Indiach, Sri Lance i Nepalu[3].
Mała aromatyczna roślina. Roślina ta ma charakterystyczne pęki czarnych, pokrytych włoskami łodyg o długości ok. 5 cm, które wyrastają prosto z korzenia. W górnej części rosną liście, a na szczycie — różowe kwiaty.
Nardostachys jatamansi – gatunek rośliny z rodziny kozłkowatych (Valerianaceae). Rośnie na wschodnich stokach Himalajów, na wysokości 3000-4000 m n.p.m. w Indiach, Sri Lance i Nepalu.
O nardostachys jatamansi, comummente conhecido como nardo,[2] é uma planta angiospérmica da família da valeriana, que cresce nos Himalaias. É a fonte de um tipo de óleo essencial muito aromático, de cor âmbar.
Esse óleo ou bálsamo, também denominado «nardo»,[2] tem sido usado como um perfume, como medicamento e em contextos religiosos. Uma abonação célebre, em que figura a utilização do óleo nardo, é o episódio bíblico em que Jesus visita a casa de Lázaro, altura em que Maria lhe unge os pés com esse bálsamo fragrante.[3]
Dá ainda pelos seguintes nomes comuns: nardo-indiano[4], nardo-da-índia[5] e espicanardo.[6]
A Nardostachys jatamansi é uma planta angiospérmica da família das caprifoliaceae que cresce na região Leste dos Himalaias, nomeadamente em Kumaon, Nepal, Siquim e Butão.[7] A planta cresce até uma altura de 1 metro e tem flores cor-de-rosa em forma de sino. Encontra-se a uma altitude de 3000 a 5000 metros. Os rizomas podem ser esmagados e destilados, retirando-se, daí, um óleo essencial muito aromático, de cor âmbar, e muito espesso. O óleo é usado como perfume, incenso e sedativo, e, na medicina herbal, diz-se que combate as insónias, as dificuldades no parto e outras pequenas maleitas.[8]
O nardostachys jatamansi, comummente conhecido como nardo, é uma planta angiospérmica da família da valeriana, que cresce nos Himalaias. É a fonte de um tipo de óleo essencial muito aromático, de cor âmbar.
Esse óleo ou bálsamo, também denominado «nardo», tem sido usado como um perfume, como medicamento e em contextos religiosos. Uma abonação célebre, em que figura a utilização do óleo nardo, é o episódio bíblico em que Jesus visita a casa de Lázaro, altura em que Maria lhe unge os pés com esse bálsamo fragrante.
Nard pravý alebo nardovník jatamanský (ľudovo himalájska valeriána, indiánska valeriána; lat. Nardostachys jatamansi alebo Nardostachys grandiflora) je ázijská liečivá rastlina z čeľade zemolezovité.
Nard pravý alebo nardovník jatamanský (ľudovo himalájska valeriána, indiánska valeriána; lat. Nardostachys jatamansi alebo Nardostachys grandiflora) je ázijská liečivá rastlina z čeľade zemolezovité.
Nardostachys jatamansi là một loài thực vật có hoa trong họ Kim ngân. Loài này được (D. Don) DC. mô tả khoa học đầu tiên năm 1830.[3]
Nardostachys jatamansi là một loài thực vật có hoa trong họ Kim ngân. Loài này được (D. Don) DC. mô tả khoa học đầu tiên năm 1830.