dcsimg

Peristediidae ( Afrikaans )

fornì da wikipedia AF

 src=
Gepantserde knorhane wat in Spanje gevang is

Die Gepantserde knorhane (Peristediidae) is 'n vis-familie wat hoort tot die orde Scorpaeniformes. Daar is vier genera met dertig spesies wat hoort tot dié familie en drie van die spesies kom aan die Suid-Afrikaanse kus voor.

Kenmerke

Die familie se lywe en koppe is plat en totaal omring deur 'n pantser laag van skubbe wat soos teels lyk. Aan die snoet is twee plat bene wat vorentoe wys. Die grootte wissel van 16 cm tot 1.2 m.

Genus

Die volgende genus en spesies kom aan die Suid-Afrikaanse kus voor:

  • Peristedion

Sien ook

Bron

Wiki letter w.svg Hierdie artikel is ’n saadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei.
licensa
cc-by-sa-3.0
drit d'autor
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visité la sorgiss
sit compagn
wikipedia AF

Peristediidae: Brief Summary ( Afrikaans )

fornì da wikipedia AF
 src= Gepantserde knorhane wat in Spanje gevang is