dcsimg

Rooiassie ( Afrikaans )

fornì da wikipedia AF

Die Rooiassie (Sporaeginthus subflavus) is 'n redelike algemene standvoël in grasveld en plekke met kruidplante, veral naby water. Hulle verspreidingsgebied en getalle het blykbaar die afgelope paar jaar afgeneem. Die voël is 9 cm groot en weeg 6 - 10 gram. In Engels staan die voël bekend as die Orange-breasted waxbill.

 src=
'n Mannetjie op die Cedara-plaas in Pietermaritzburg, Suid-Afrika.

Sien ook

Bron

Verwysings

  1. BirdLife International (2012). "Amandava subflava". IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012.
licensa
cc-by-sa-3.0
drit d'autor
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visité la sorgiss
sit compagn
wikipedia AF

Rooiassie: Brief Summary ( Afrikaans )

fornì da wikipedia AF

Die Rooiassie (Sporaeginthus subflavus) is 'n redelike algemene standvoël in grasveld en plekke met kruidplante, veral naby water. Hulle verspreidingsgebied en getalle het blykbaar die afgelope paar jaar afgeneem. Die voël is 9 cm groot en weeg 6 - 10 gram. In Engels staan die voël bekend as die Orange-breasted waxbill.

 src= 'n Mannetjie op die Cedara-plaas in Pietermaritzburg, Suid-Afrika.
licensa
cc-by-sa-3.0
drit d'autor
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visité la sorgiss
sit compagn
wikipedia AF