dcsimg

Koningpikkewyn ( Afrikaans )

fornì da wikipedia AF

Die Koningpikkewyn (Aptenodytes patagonicus) is 'n voël wat voorkom op die Antarktiese-eilande en baie seldsaam in Suid-Afrika is. In Engels staan die pikkewyn bekend as die King Penguin.

Voorkoms

 src=
Eier van 'n Koningpikkewyn.

Die pikkewyn is 88–95 cm groot en weeg tot 15 kg. Die pikkewyn is groot met lang swemvlerke en daar is duidelike oranje nekvlekke en 'n pienkoranje plaat aan die kante van die lang, dun, effens krom snawel.

Subspesies

Koningpikkewyne word onderverdeel in twee subspesies:

Sien ook

Bron

Verwysings

  1. BirdLife International (2012). "Aptenodytes patagonicus". IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012.

Eksterne skakels

Wiki letter w.svg Hierdie artikel is ’n saadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei.
licensa
cc-by-sa-3.0
drit d'autor
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visité la sorgiss
sit compagn
wikipedia AF

Koningpikkewyn: Brief Summary ( Afrikaans )

fornì da wikipedia AF

Die Koningpikkewyn (Aptenodytes patagonicus) is 'n voël wat voorkom op die Antarktiese-eilande en baie seldsaam in Suid-Afrika is. In Engels staan die pikkewyn bekend as die King Penguin.

licensa
cc-by-sa-3.0
drit d'autor
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visité la sorgiss
sit compagn
wikipedia AF