dcsimg

Dodder ( Afrikaans )

fornì da wikipedia AF

Dodder is ’n parasitiese slinger­plant, Cuscuta, wat ander plante as gas­heer gebruik. Dit staan ook bekend as warkruid of monniksbaard.[1] Dit staan in Engels bekend as hellweed, devil's gut, beggarweed, strangle tare, scaldweed of dodder.[2]

Dodder het geen chlorofil nie en kan nie sy eie voedsel deur fotosintese maak nie. Dit groei op ander plante, en gebruik hul voedingstowwe, wat lei tot die verswakking van die gasheerplant. Landboukundiges beskou dodder as 'n verwoestende onkruid en probeer om dit uit te roei.[2]

Spesies

Verwysings

Wiki letter w.svg Hierdie artikel is ’n saadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei.
licensa
cc-by-sa-3.0
drit d'autor
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visité la sorgiss
sit compagn
wikipedia AF

Dodder: Brief Summary ( Afrikaans )

fornì da wikipedia AF

Dodder is ’n parasitiese slinger­plant, Cuscuta, wat ander plante as gas­heer gebruik. Dit staan ook bekend as warkruid of monniksbaard. Dit staan in Engels bekend as hellweed, devil's gut, beggarweed, strangle tare, scaldweed of dodder.

Dodder het geen chlorofil nie en kan nie sy eie voedsel deur fotosintese maak nie. Dit groei op ander plante, en gebruik hul voedingstowwe, wat lei tot die verswakking van die gasheerplant. Landboukundiges beskou dodder as 'n verwoestende onkruid en probeer om dit uit te roei.

licensa
cc-by-sa-3.0
drit d'autor
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visité la sorgiss
sit compagn
wikipedia AF