dcsimg
Plancia ëd Arundinella nepalensis Trin.
Life » » Archaeplastida » » Angiosperms » » Poaceae »

Arundinella nepalensis Trin.

Riviergras ( Afrikaans )

fornì da wikipedia AF

Die riviergras[1] (Arundinella nepalensis Trin.) is 'n grasspesie wat inheems aan Suid-Afrika is. Dit kom in die provinsies Noord-Wes, Vrystaat, Gauteng, Limpopo, Mpumalanga, KwaZulu-Natal, Oos-Kaap en Wes-Kaap voor. Op die SANBI-rooilys is dit as 'veilig' (LC) gelys.[2] Dit het 'n groot voorkomsgebied wat in Afrika noordelik tot Kenia reik en westelik tot Senegal. Verder kom dit in Indië, Nepal, die suide van China en in Australië voor.

Dit is 'n immergroen plant wat regop groei en 0,9 – 2 m of selfs tot 3 m hoog word. Dit het 'n kort geskubde wortelstok. Die halme word soms geoes om vir grasdakke gebruik te word.[3]

Fotogalery

Verwysings

licensa
cc-by-sa-3.0
drit d'autor
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visité la sorgiss
sit compagn
wikipedia AF

Riviergras: Brief Summary ( Afrikaans )

fornì da wikipedia AF

Die riviergras (Arundinella nepalensis Trin.) is 'n grasspesie wat inheems aan Suid-Afrika is. Dit kom in die provinsies Noord-Wes, Vrystaat, Gauteng, Limpopo, Mpumalanga, KwaZulu-Natal, Oos-Kaap en Wes-Kaap voor. Op die SANBI-rooilys is dit as 'veilig' (LC) gelys. Dit het 'n groot voorkomsgebied wat in Afrika noordelik tot Kenia reik en westelik tot Senegal. Verder kom dit in Indië, Nepal, die suide van China en in Australië voor.

Dit is 'n immergroen plant wat regop groei en 0,9 – 2 m of selfs tot 3 m hoog word. Dit het 'n kort geskubde wortelstok. Die halme word soms geoes om vir grasdakke gebruik te word.

licensa
cc-by-sa-3.0
drit d'autor
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visité la sorgiss
sit compagn
wikipedia AF