dcsimg

Homininae ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF

Homininae is 'n subfamilie van Hominidae wat die mens, gorilla, sjimpansee, bonobo en ’n paar uitgestorwe verwante insluit; dit omvat alle hominiede wat ontstaan het ná die afskeiding van orang-oetangs (Ponginae). Die Homininae-boom het drie vertakkings, wat gelei het tot gorillas, sjimpansees/bonobo's en mense.

Daar is verskeie uitgestorwe spesies sjimpansees en gorillas, maar net een menslike spesie het oorleef hoewel spore van verskeie hipotetiese spesies gevind is. Sommige het tot so onlangs as 12 000 jaar gelede geleef (Homo floresiensis en Homo denisova).

 src=
Evolusie van die Hominoidea: ná ’n aanvanklike afskeiding van die Hylobatidae van die hooflyn sowat 18 miljoen jaar gelede, het die lyn Pongidae afgeskei en gelei tot die huidige orangoetang, terwyl die Hominidae later verdeel het in die Gorillini en Hominini

.

Eksterne skakels

license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visit source
partner site
wikipedia AF

Homininae: Brief Summary ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF

Homininae is 'n subfamilie van Hominidae wat die mens, gorilla, sjimpansee, bonobo en ’n paar uitgestorwe verwante insluit; dit omvat alle hominiede wat ontstaan het ná die afskeiding van orang-oetangs (Ponginae). Die Homininae-boom het drie vertakkings, wat gelei het tot gorillas, sjimpansees/bonobo's en mense.

Daar is verskeie uitgestorwe spesies sjimpansees en gorillas, maar net een menslike spesie het oorleef hoewel spore van verskeie hipotetiese spesies gevind is. Sommige het tot so onlangs as 12 000 jaar gelede geleef (Homo floresiensis en Homo denisova).

 src= Evolusie van die Hominoidea: ná ’n aanvanklike afskeiding van die Hylobatidae van die hooflyn sowat 18 miljoen jaar gelede, het die lyn Pongidae afgeskei en gelei tot die huidige orangoetang, terwyl die Hominidae later verdeel het in die Gorillini en Hominini

.

license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visit source
partner site
wikipedia AF