dcsimg

Teleostei ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF

Teleostei is die dominante visse van vandag. Hulle ontstaan in die Mesosoïkum-periode, en sluit 20,000 lewende spesies in.

Hulle is, in volgorde van evolusie: gewerweldes (vertebrata), kaakdier-visse (Gnathostomata), beenvisse (Osteichthyes) en straalvinvisse (Actinopterygii).[1][2][3]

Die visse het beweegbare kake met aangepaste kaakspiere. Hierdie aanpassing laat hulle toe om die kake uit die mond na buite te steek.[4] Dit help hulle om vinnig bewegende prooi te kan gryp.[5][6]

Taksonomie

Visse in hierdie infraklas kan in 12 superordes en 42 ordes onderverdeel word:

Verwysings

  1. R. Froese and D. Pauly (editors) (2006). "FishBase". Onbekende parameter |month= geïgnoreer (help)AS1-onderhoud: extra text: authors list (link)
  2. Nelson, Joseph S. 2006. Fishes of the World. Wiley, N.Y. ISBN 0-471-25031-7.
  3. Helfman G. Collette B. & Facey D. 1997. The diversity of fishes. Blackwell, Oxford. ISBN 0-86542-256-7
  4. Ben Waggoner (1995-07-17). "Telostei". Museum of Paleontology, University of California, Berkeley. Besoek op 2006-06-08.
  5. Video of a slingjaw wrasse catching prey by protruding its jaw
  6. Vidio van 'n snoek wat sy prooi vang
  7. In ITIS word Gobiesociformes geplaas as onderorde Gobiesocoidei van die orde Perciformes.
  8. In ITIS word Syngnathiformes geplaas as onderorde Syngnathoidei van die orde Gasterosteiformes.
license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visit source
partner site
wikipedia AF

Teleostei: Brief Summary ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF

Teleostei is die dominante visse van vandag. Hulle ontstaan in die Mesosoïkum-periode, en sluit 20,000 lewende spesies in.

Hulle is, in volgorde van evolusie: gewerweldes (vertebrata), kaakdier-visse (Gnathostomata), beenvisse (Osteichthyes) en straalvinvisse (Actinopterygii).

Die visse het beweegbare kake met aangepaste kaakspiere. Hierdie aanpassing laat hulle toe om die kake uit die mond na buite te steek. Dit help hulle om vinnig bewegende prooi te kan gryp.

license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visit source
partner site
wikipedia AF