dcsimg
Image of Almaco Amberjack
Creatures » » Animal » » Vertebrates » » Ray Finned Fishes » » Jacks »

Almaco Amberjack

Seriola rivoliana Valenciennes 1833

Langvin-geelstert ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF

Die Langvin-geelstert (Seriola rivoliana) is 'n vis wat voorkom in die Indiese- en Stille Oseaan gebies, die Rooisee, Oman en aan die ooskus van Afrika suidwaarts tot by Knysna. In Engels staan die vis bekend as die Longfin yellowtail of die Longfin amberjack.

Identifikasie

 src=
Gevang in Palau

Die vis word tot 70 cm lank. Die vis het 'n redelike lang en slank lyf. Bykans die hele lyf is silwer-olyf met die onderste sye wat effens ligter is. Daar is kenmerkende geel-bruin breë streep wat oor die kop strek en ook oor die lengte van die lyf, maar hier is dit ligter. Die pektorale vinne is kort. Al die vinne is donker behalwe die anale vin wat 'n wit rant het.

Die vis leef in aflandige riwwe asook in oopsee in water wat 15 tot 70m diep is. Hulle bly in klein tot groot skole en word aangetrek deur duikers se borrels.

Sien ook

Bron

  • The Reef Guide: Fishes, corals, nudibranchs & other invertebrates: East & South Coasts of Southern Africa. Dennis King & Valda Fraser. Struik Nature. 2014 ISBN 978-1-77584-018-3

Eksterne skakel

Verwysings

license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visit source
partner site
wikipedia AF

Langvin-geelstert: Brief Summary ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF

Die Langvin-geelstert (Seriola rivoliana) is 'n vis wat voorkom in die Indiese- en Stille Oseaan gebies, die Rooisee, Oman en aan die ooskus van Afrika suidwaarts tot by Knysna. In Engels staan die vis bekend as die Longfin yellowtail of die Longfin amberjack.

license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visit source
partner site
wikipedia AF