dcsimg

Kraanvoëlagtiges ( африканс )

добавил wikipedia AF

Kraanvoëlagtiges (Gruiformes) is 'n orde van voëls wat 'n heterogene versameling van voëls omvat, en waarskynlik nie 'n natuurlike groep vorm nie. Die groep staan ook soms bekend as die kraanvoëls, ralle en verwantes. Verskeie fossiele van die orde is al gevind, waarvan sekere families al uitgesterf het. Die oudste fossiele stam uit die vroeë Eoseen.

Taksonomie

Sien ook

Wiki letter w.svg Hierdie artikel is ’n saadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei.
лиценца
cc-by-sa-3.0
авторски права
Wikipedia skrywers en redakteurs
изворно
посети извор
соработничко мреж. место
wikipedia AF

Kraanvoëlagtiges: Brief Summary ( африканс )