Die Bruinforel (Salmo trutta) is 'n varswater vis wat inheems is aan Europa en noord-wes Afrika in die bergstrome van die Atlasgebergte in Morokko. In Suider-Afrika kom die vis in Wes-Kaap, Oos-Kaap, KwaZulu-Natal, Mpumalanga, Lesotho en Zimbabwe voor. In Engels staan die vis bekend as die Brown trout.

'n Bruinforel 'n Visserman spog met sy angs.