dcsimg

Gebande sperwer ( afrikaans )

fourni par wikipedia AF

Die Gebande sperwer (Accipiter badius) is 'n algemene standvoël wat voorkom in savanne en hoëboomveld in Namibië, Botswana, Mosambiek, Noord-Wes, Limpopo, Mpumalanga en noord KwaZulu-Natal. Die voël is 28 – 30 cm groot, weeg 80 – 170 g met 'n vlerkspan van 55 – 60 cm. In Engels staan die voël bekend as Shikra.

Fotogalery

Sien ook

Bron

Verwysings

  1. BirdLife International (2012). "Accipiter badius". IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012.
Wiki letter w.svg Hierdie artikel is ’n saadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei.
licence
cc-by-sa-3.0
droit d’auteur
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visiter la source
site partenaire
wikipedia AF

Gebande sperwer: Brief Summary ( afrikaans )