Nonnetjiesuile of kerkuile (Tytonidae) vorm die kleinste van die twee families binne die orde van uile (Strigiformes). Die familie omvat 18 spesies.[1]
Nonnetjiesuile of kerkuile (Tytonidae) vorm die kleinste van die twee families binne die orde van uile (Strigiformes). Die familie omvat 18 spesies.