dcsimg

Gestippelde snellervis ( afrikaans )

tarjonnut wikipedia AF

Die gestippelde snellervis (Balistoides viridescens) is 'n vis wat voorkom in die Indiese- Stille Oseaan-gebied, die Rooisee en aan die ooskus van Afrika suidwaarts tot by die suide van KwaZulu-Natal. In Engels staan die vis as die Titan triggerfish bekend.

Identifikasie

Die vis word tot 75 cm lank en is plomp en ovaalvormig. Die lyf is groenerig geel en word ligter na die stertvin se kant. Daar is donker merke op die skubbe.

Sien ook

Bron

  • The Reef Guide: Fishes, corals, nudibranchs & other invertebrates: East & South Coasts of Southern Africa. Dennis King & Valda Fraser. Struik Nature. 2014 ISBN 978-1-77584-018-3

Verwysings

Eksterne skakels

Wiki letter w.svg Hierdie artikel is ’n saadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei.
lisenssi
cc-by-sa-3.0
tekijänoikeus
Wikipedia skrywers en redakteurs
alkuperäinen
käy lähteessä
kumppanisivusto
wikipedia AF

Gestippelde snellervis: Brief Summary ( afrikaans )