dcsimg

Gespikkelde bosslang ( الأفريكانية )

المقدمة من wikipedia AF

Die gespikkelde bosslang (Philothamnus semivariegatus) is 'n slang wat voorkom in die oostelike gedeeltes van Suid-Afrika. Die reptiel word 60 tot 90 cm lank en leef in bome, struike en bosse. Die slang het nie giftande nie en is onskadelik vir die mens.

Die slang leef in bome, is skraal met 'n kleur wat wissel van olyfgroen tot smaraggroen, met swart kolletjies en dwarsstrepe. Die slang is daglewend en vreet geitjies, verkleurmannetjies en boompaddas.

 src=
'n Gespikkelde bosslang in die Samburu Nasionale Reservaat, Kenia
 src=
Kop en oë

Bron

Sien ook

Verwysings

  1. Boulenger GA. 1894. Catalogue of the Snakes in the British Museum (Natural History). Volume II., Containing the Conclusion of the Colubridæ Aglyphæ. London: Trustees of the British Museum (Natural History). (Taylor and Francis, printers). xi + 382 pp. + Plates I- XX. (Philothamnus semivariegatus, pp. 99-100).

Eksterne skakels

Wiki letter w.svg Hierdie artikel is ’n saadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei.
ترخيص
cc-by-sa-3.0
حقوق النشر
Wikipedia skrywers en redakteurs
النص الأصلي
زيارة المصدر
موقع الشريك
wikipedia AF

Gespikkelde bosslang: Brief Summary ( الأفريكانية )

المقدمة من wikipedia AF

Die gespikkelde bosslang (Philothamnus semivariegatus) is 'n slang wat voorkom in die oostelike gedeeltes van Suid-Afrika. Die reptiel word 60 tot 90 cm lank en leef in bome, struike en bosse. Die slang het nie giftande nie en is onskadelik vir die mens.

Die slang leef in bome, is skraal met 'n kleur wat wissel van olyfgroen tot smaraggroen, met swart kolletjies en dwarsstrepe. Die slang is daglewend en vreet geitjies, verkleurmannetjies en boompaddas.

 src= 'n Gespikkelde bosslang in die Samburu Nasionale Reservaat, Kenia  src= Kop en oë
ترخيص
cc-by-sa-3.0
حقوق النشر
Wikipedia skrywers en redakteurs
النص الأصلي
زيارة المصدر
موقع الشريك
wikipedia AF