Die Dikbekkoekoek (Pachycoccyx audeberti) is 'n skaars standvoël en intra-Afrika broeiende somertrekvoël in rivierwoud en digte boomveld. Die voël is 36 cm lank en 92 - 120 g groot. In Engels staan die voël bekend as die Thick-billed cuckoo.
Dit is die enigste spesie in die genus Pachycoccyx en die spesie is dus monotipies.
Die voël is 'n broeiparasiet en gebruik hoofsaaklik die swarthelmlaksman as broeigasheer.