dcsimg

Natalse vingervin ( الأفريكانية )

المقدمة من wikipedia AF

Die Natalse vingervin (Chirodactylus jessicalenorum) is 'n vis wat endemies aan die Suid-Afrikaanse kus is en kom voor vanaf Algoabaai tot by Sodwanabaai. In Engels staan die vis bekend as die Natal fingerfin.

Voorkoms

Die vis kan tot 75 cm lank en 11 kg swaar word.

Habitat

Die vis verkies rots riwwe van 3 – 38 m diep om in te leef en eet onder andere skaaldiere, slakke en wurms. Die vis is gesog as 'n eetvis.

Sien ook

Bron

Verwysings

Eksterne skakel

Wiki letter w.svg Hierdie artikel is ’n saadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei.
ترخيص
cc-by-sa-3.0
حقوق النشر
Wikipedia skrywers en redakteurs
النص الأصلي
زيارة المصدر
موقع الشريك
wikipedia AF

Natalse vingervin: Brief Summary ( الأفريكانية )