Die reguitstreep-doringvis (Terapon theraps) is 'n vis wat voorkom in die Indiese-Pasifiese gebied, die Rooisee en aan die ooskus van Afrika vanaf die Persiese Golf tot by Durban. In Engels staan die vis as die Straight-lined thornfish bekend.
Die vis het 2 – 4 reguit, horisontale strepe oor die lyf.