dcsimg

Hottentot (vis) ( الأفريكانية )

المقدمة من wikipedia AF

Die hottentot (Pachymetopon blochii) is vis wat endemies aan Suid-Afrika is. Die vis kom voor van die kus van Namibië tot by Tafelbaai, Valsbaai en die Agulhasbank. Dit kan ook tot in Algoabaai voorkom. In Engels staan die vis bekend as die hottentot seabream.

Voorkoms

Die vis is vet, silwergrys met donker vinne, 'n blougrys pens en 'n klein bek. Die vis word 54 cm lank en tot 3 kg swaar.

Habitat

Dit kom voor in vlak rotsagtige gebiede en kelpbeddings tot op 'n diepte van 55 m. Die vis is 'n omnivoor.

 src=
'n Hottentotskool in die kelpbeddings van Valsbaai

Sien ook

Bronne

Verwysings

Eksterne skakel

ترخيص
cc-by-sa-3.0
حقوق النشر
Wikipedia skrywers en redakteurs
النص الأصلي
زيارة المصدر
موقع الشريك
wikipedia AF

Hottentot (vis): Brief Summary ( الأفريكانية )