dcsimg

Rooikol-bokvis ( الأفريكانية )

المقدمة من wikipedia AF

Die rooikol-bokvis (Parupeneus heptacanthus) is 'n vis wat in die Indiese-Pasifiese area, die Rooisee en aan die ooskus van Afrika vanaf die Persiese Golf tot by die Oos-Kaap voorkom. In Engels staan die vis bekend as die Redspot goatfish.

Voorkoms

Die vis is goudkleurig tot pienk op die rugkant en daar is dowwe horisontale strepe op die lyf. Die skubbe onder die dorsalevin het ligblou kolle op en daar is 'n rooi kol net onder, agter die dorsale vin.

Sien ook

Wikispecies
Wikispecies het meer inligting oor: Parupeneus heptacanthus

Bron

Eksterne skakel

Verwysings

Wiki letter w.svg Hierdie artikel is ’n saadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei.
ترخيص
cc-by-sa-3.0
حقوق النشر
Wikipedia skrywers en redakteurs
النص الأصلي
زيارة المصدر
موقع الشريك
wikipedia AF

Rooikol-bokvis: Brief Summary ( الأفريكانية )