dcsimg

Oostelike kleintuna ( الأفريكانية )

المقدمة من wikipedia AF

Die Oostelike kleintuna (Euthynnus affinis) is 'n vis wat in die Indiese-Pasifiese area, die Rooisee en aan die ooskus van Afrika vanaf Oman tot by Kaap St Francis voorkom. In Engels staan die vis in die algemeen bekend as die Kawakawa maar in Suid-Afrika as die Eastern little tuna.

Voorkoms

Die vis is silwer van kleur met 'n groenerige tot blou rug en golwende lyne op die rug. Dit kan tot 50 cm lank word en weeg dan 11 kg.

Habitat

Die vis kom voor in oop water naby die oppervlakte en bly in klein skole saam. Hulle vreet vis en tjokka. Die wyfie skiet kuit van Januarie tot Julie, gewoonlik by die kus van Kenia. Die vis word ook gevreet deur marlyne, groot tunas en haaie.

Sien ook

Bronne

Eksterne skakel

ترخيص
cc-by-sa-3.0
حقوق النشر
Wikipedia skrywers en redakteurs
النص الأصلي
زيارة المصدر
موقع الشريك
wikipedia AF

Oostelike kleintuna: Brief Summary ( الأفريكانية )