Die Driekleur-papegaaivis (Scarus tricolor) is 'n vis wat voorkom in die Stille Oseaan, die Indiese Oseaan en aan die ooskus van Afrika suidwaarts tot by die noorde van KwaZulu-Natal. In Engels staan die vis bekend as die Tricolour parrotfish.
Die vis word tot 40 cm lank.