Die Ooskustongvis (Austroglossus pectoralis) is 'n vis wat aangetref word vanaf Kaapstad tot by KwaZulu-Natal. Die vis word met normale dimensies gebore maar sodra dit groter word draai die skedelbene sodat albei oë aan dieselfde kant is. Die vis swem nou horisontaal en bly meerendeels op die bodem van die see, met sand bedek. Die vis word tot 60 cm groot en weeg dan ongeveer 1 kg.