dcsimg

Spookgarnaal ( الأفريكانية )

المقدمة من wikipedia AF

Die spookgarnaal (Cuapetes tenuipes) is 'n garnaal wat wydverspreid voorkom in die westelike Stille Oseaan en die Indiese Oseaan. Dit word ook gevind in die noorde van KwaZulu-Natal. Die spesie is raar.

Die seedier word slegs 35 mm lank. Die lyf is deursigtig met 'n paar rooibruin strepe wat oor die lengte van die lyf strek, tot by die stert. Daar is 'n rooibruin homp op die kop met 'n witlyn in die middel. Die groot oë het 'n pienk middel en ia aan die kane van die kop. Voelers en knypers het bruin vlekke op. Die knypers is buitegewoon lank. Hulle leef in sanderige areas en ook onder oorhange saam met seeanemone. Hulle is omnivore.

Bron

  • The Reef Guide: Fishes, corals, nudibranchs & other invertebrates: East & South Coasts of Southern Africa. Dennis King & Valda Fraser. Struik Nature. 2014 ISBN 978-1-77584-018-3
ترخيص
cc-by-sa-3.0
حقوق النشر
Wikipedia skrywers en redakteurs
النص الأصلي
زيارة المصدر
موقع الشريك
wikipedia AF

Spookgarnaal: Brief Summary ( الأفريكانية )