Zoothera is 'n genus van voëls wat aan die familie van lysters (Turdidae) behoort. Die genus omvat ongeveer 15 spesies van medium-groot insekvretende en omivoriese voëls.[1]
Molekulêr-genetiese navorsing het getoon dat spesies wat vroeër aan die genus behoort het nie 'n gemeenskaplike voorouer kon hê nie. Die nie-passende spesies is toe na 'n nuwe genus, Geokichla oorgeplaas.[2]
Zoothera is 'n genus van voëls wat aan die familie van lysters (Turdidae) behoort. Die genus omvat ongeveer 15 spesies van medium-groot insekvretende en omivoriese voëls.
Molekulêr-genetiese navorsing het getoon dat spesies wat vroeër aan die genus behoort het nie 'n gemeenskaplike voorouer kon hê nie. Die nie-passende spesies is toe na 'n nuwe genus, Geokichla oorgeplaas.