dcsimg

Swartrugkwarteltjie ( الأفريكانية )

المقدمة من wikipedia AF

Die swartrugkwarteltjie (Turnix nanus) is 'n standvoël wat voorkom aan die suidkus van KwaZulu-Natal, eSwatini en die verder noord kuslangs en onmiddellike binneland vanaf die noordkus van KwaZulu-Natal en ook sentraal Zimbabwe. In Engels staan die voël bekend as die Black-rumped Buttonquail.

Die voël is tussen 14 – 15 cm groot en weeg tussen 40 – 60 gram. Hulle verkies vogtige grasveld, dikwels om watermassas en ook vogtige dele in heuwel- en bergwêreld om in te leef. Die voël se roep en sang is: ooooop-ooooop.

Sien ook

Bron

ترخيص
cc-by-sa-3.0
حقوق النشر
Wikipedia skrywers en redakteurs
النص الأصلي
زيارة المصدر
موقع الشريك
wikipedia AF

Swartrugkwarteltjie: Brief Summary ( الأفريكانية )