Lythraceae is die skubliesroos-familie wat hoort tot die orde Myrtales. Daar is 500 spesies wat wêreldwyd tot die orde hoort waarvan een in Suider-Afrika voorkom en 'n boom is. Die familie kom hoofsaaklik in die trope voor.
Die enigste spesie wat in Suider-Afrika voorkom is: