dcsimg

Bruinkopvisvanger ( الأفريكانية )

المقدمة من wikipedia AF

Die Bruinkopvisvanger (Halcyon albiventris) is 'n algemene standvoël in boomvelde, kuswoude, parke en tuine. In Engels word dit die Brown-hooded Kingfisher genoem en in Angola staan dit as die matitieoshi bekend.

Identifikasie

Die voël is 20 tot 22 cm lank en weeg 50 tot 75 gram. Dit het 'n bruinerige kop met swart strepe. Daar is rooibruin gedeeltes aan die kante van die bors. Dit is groter as die Gestreepte visvanger en die snawel is rooi. Daar is geen wit aan die bo- of ondervlerk nie. Die mannetjie se rug is swart en die wyfie en die jong voëltjies se rug is bruin.

Galery

Bruinkopvisvanger Halcyon albiventris Brown-hooded Kingfisher.jpg

Sien ook

Bron

ترخيص
cc-by-sa-3.0
حقوق النشر
Wikipedia skrywers en redakteurs
النص الأصلي
زيارة المصدر
موقع الشريك
wikipedia AF

Bruinkopvisvanger: Brief Summary ( الأفريكانية )