Die Lelkiewiet (Vanellus senegallus) is 'n redelike algemene standvoël en kom voor in die noorde en ooste van Suider-Afrika. Die streekbevolking is ongeveer 15,000 voëls. Die voël is 34 – 35 cm groot en weeg 180 - 280 gram met 'n vlerkspan van 86 cm. In Engels staan die voël bekend as African Wattled Lapwing.

Lelkiewiet se bolyf.