dcsimg

Europese kuskrap ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF

Die Europese kuskrap (Carcinus maenas) is 'n krap wat inheems is aan Europa. Dit is 'n indringerspesie wat Suid-Afrikaanse waters binnegedring het via die ballaswater van groot skepe. Die krap is nou gevestig in Tafelbaai en Houtbaai se hawens. Hierdie krap het wêreldwyd bekend geraak as 'n aggressiewe indringer en word tans ondersoek in Houtbaai met die moontlikheid om dit uit te wis.

Dit staan in Engels bekend as die European shore crab of die European green crab.

Die krap vreet onder andere tweekleppiges.

Sien ook

Bron

  • Quest - Science for South Africa. Volume 11, number 2, 2015 ISSN 1729-830X

Verwysings

Eksterne skakels

license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visit source
partner site
wikipedia AF

Europese kuskrap: Brief Summary ( Afrikaans )