dcsimg

Swartkraai ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF

Die swartkraai is 'n algemene, wydverspreide standvoël.

Identifikasie

Dit is geheel en al blinkswart.

48–53 cm

Habitat

Kom een-een, in pare of in swerms op landerye en in die oop veld voor. Is minder algemeen as die Witborskraai. Sit dikwels op telefoonpale en maak ook daar nes.

Verspreiding

Die Swartkraai kom in droër streke as die Witborskraai voor, nl. die hele Suid-Afrika, Namibië, Botswana en Zimbabwe.

Geluid

Uiter 'n hoë "kraa"-geluid.

Ander name

  • Engelse naam: "Cape Crow" of "Black Crow".
  • Wetenskaplike naam: Corvus capensis

Sien ook

Bronnelys

license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visit source
partner site
wikipedia AF

Swartkraai: Brief Summary ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF

Die swartkraai is 'n algemene, wydverspreide standvoël.

license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visit source
partner site
wikipedia AF