dcsimg

Oosterse goue strandkiewiet ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF

Die Oosterse goue strandkiewiet (Pluvialis fulva) is 'n voël en somer swerwer aan Suid-Afrika en verkies riviermondings en strandmere. Hulle word selde binnelands gesien. Die voël is 23 – 25 cm groot en weeg 110 - 170 gram met 'n vlerkspan van 65 cm. In Engels staan die voël bekend as Pacific Golden Plover.

Fotogalery

Sien ook

Wikispecies
Wikispecies het meer inligting oor: Pluvialis fulva

Bron

Verwysings

  1. BirdLife International (2012). "Pluvialis fulva". IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012.
Wiki letter w.svg Hierdie artikel is ’n saadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei.
license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visit source
partner site
wikipedia AF

Oosterse goue strandkiewiet: Brief Summary ( Afrikaans )