Icacinaceae is die witpeer-familie wat tot die orde Icacinales gereken word.[1] Die familie word hoofsaaklik in die tropiese en subtropiese gebiede aangetref. Daar is 150 spesies wat wêreldwyd tot die familie hoort waarvan vyf in Suider-Afrika voorkom en drie is bome. Drie genera kom in Suid-Afrika voor. Die taksonomie van hierdie groep is egter sedert lank onseker.[2]
Die Suid-Afrikaanse spesies is:
Icacinaceae is die witpeer-familie wat tot die orde Icacinales gereken word. Die familie word hoofsaaklik in die tropiese en subtropiese gebiede aangetref. Daar is 150 spesies wat wêreldwyd tot die familie hoort waarvan vyf in Suider-Afrika voorkom en drie is bome. Drie genera kom in Suid-Afrika voor. Die taksonomie van hierdie groep is egter sedert lank onseker.